15.11.2012 Views

Desember 2008 - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Desember 2008 - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Desember 2008 - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

esinning Dr. CN (Nico) van der Merwe (emeritus, Klerksdorp)

Ons moet almal soos kindertjies

Ek is ’n laatslaper. Nie in die sin

van laat in die oggend slaap

en teetyd eers wakker word

nie. Ek bedoel die vorige aand. Eintlik

moet ek sê ek is ’n laat-gaan-slaper.

My gesin is lankal in droomland dan

vroetel ek nog in die studeerkamer

of meestal lê ek en lees. Hoe heerlik

stil en kalm is dit daardie tyd van die

dag/nag. Soms is dit so stil dat jy jouself

kan hoor dink.

Wanneer hierdie laatnag-wakkerbly

soms van groot waarde is, is in

die spesiale tye van die jaar, soos

Goeie Vrydag, Versoeningsdag, Kersfees,

Oujaarsaand en Nuwejaarsaand.

Dan is dit asof die gedagtes in

my vermenigvuldig. Dan kan jy jou

gedagtes vrye teuels gee en sweef

oor die inhoud van die spesiale geleentheid

wat is. Ek het uitgevind dat

dit veral rondom oujaar en nuwejaar

is wat die gedagtes woel aan jou

emosies en jou gemoedstoestand

sensitief reageer op die herinneringsimpulse.

Dan wissel dinge vinnig

tussen ontroering en erkenning.

Só was dit met my verlede jaar

se Oujaarsnag. Die aand was my

gedagtes nie vasgevang met die

gebeure van die afgelope jaar nie –

al die hartseer en vreugde, die angs

en die moed, dood en lewe. Die laaste

gedeelte wat ek in die Bybel gelees

het voor die wenteling van middernag,

was Matteus 18. Dit was die

stukkie wat die dagboek wat ek lees,

opgegee het, en die oordenking het

gehandel oor die afvalligheid, vers 6-

9. My gedagte het egter vasgesteek

by vers 3: “As julle nie verander en

soos kindertjies word nie, sal julle

beslis nie in die koninkryk van die

hemel kom nie.”

Ek kon nie dink aan ’n enkele geleentheid

wat ek in die jaar wat verby

is soos ’n kindjie opgetree het nie.

My kinders het wel vir my by geleent-

wees

hede gesê ek is kinderagtig ... en ek het gewonder: Is dit wat Jesus met

hierdie woorde bedoel? Want as ek skuldig is aan kinderagtigheid, dan sal

ek in die nuwe jaar ernstig daaraan moet aandag skenk.

Wat Jesus hier sê, voel vir my net die teenoorgestelde van wat vandag

gebeur. Kinders streef daarna om volwasse te word. Of die kind in die laerskool

of die hoërskool is, hy sien daarna uit om groot te wees. Dit is die jeug se

ideaal. Daar word daarna gehunker om grootmens te wees in die grootmenswêreld.

Nou kom Jesus en keer die orde om. Hy sê almal moet verander en

kindertjies word, anders gaan jy nie in die koninkryk van die hemel kom nie.

Wat bedoel Jesus daarmee? As ek van die ou jaar sinvol wil afskeid neem

en die nuwe jaar positief wil binnegaan, het dit vir my gevoel, sal ek helder

en duidelik moet verstaan waarom dit vir die Here Jesus Christus gaan. Is

dit so dat die volwasse mens weer op sy spore moet teruggaan tot die

kindertyd? Is dit moontlik?

� Kan ’n mens geestelik weer in trurat kom?

� Het Jesus Hom nie hier misgis nie?

� Is koninkryksmense dan kinderagtig?

� Gaan dit om ’n grootmens se optrede teenoor ’n kind se optrede?

� Gaan dit om volwassenheid teenoor onvolwassenheid?

� Staan ’n grootmens hier teenoor ’n kind?

� Gaan net kinders die koninkryk van God erf en nie volwassenes nie?

Aangesien die wêreldse klokke nou-nou die ou jaar gaan uitbeier en so

die nuwe jaar met jubelklanke gaan inbeier, wat dan van my? Moet ek aan

die einde van 2008 totsiens sê vir my volwasse wees en aan die begin van

2009 welkom sê vir my nuwe lewe weer as kind?

Kom ons wees eerlik! ... daar is só baie dinge van die grootmenswêreld

wat lelik en afbrekend is dat elke volwassene in die komende jaar baie, baie

het om af te leer. Daarby is daar in die lewe van kindertjies, kleuters, só baie

dinge wat mooi is dat jy hier aan die begin van ’n nuwe jaar dit gerus maar

weer kan aanleer.

Ek hoor in die verte ’n trein fluit en ook die sirene van ’n ambulans

weergalm deur die lug. Oor die nuus vanaand is daar verslag gelewer oor die

oorloë wat in verskillende lande woed. Baie mense gaan gebuk onder die

gevolge van ’n aardbewing of oorstromings of droogtes. In ons woonbuurtes

sluip verkragters, diewe en moordenaars rond en op ons plase skuil die

gevaar van inbraak, besetting en moord. Vanaand het die nuusberigte oor

die radio en die TV melding gemaak van al die padongelukke en in die

koerante lees ons die berigte van korrupsie, en die hartseer verhale van

verwaarloosde en mishandelde kinders.

Die drang wel in my op om sommer dadelik tot God te bid dat hy ’n

wonder sal laat gebeur deur al die grootmense in ’n oogwink kinders te

maak. Laat die hele wêreld vol kindertjies, groot en klein wees, met hulle

besonder karakter en eienskappe. Hoe is die kindertjies?

� Vir hulle is die lewe nuut en opwindend.

� In die kleinste het hulle groot vreugde en plesier.

� Dit kos min om hulle opreg te laat skaterlag.

� Hulle is propvol vreugdebelewing.

� Die wind, die water, die grond, die wolke is hulle vriende.

38 • Die Kerkblad • 2008

desember

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!