15.11.2012 Views

Desember 2008 - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Desember 2008 - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Desember 2008 - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Brandpunt Prof. PH (Rikus) Fick (Teologiese Skool)

Die uitdrukking “Agter die

skerms” word algemeen in

die omgangstaal gebruik.

Dit kom uit die toneelwêreld, en

verwys na daardie deel van die

verhoog waar die akteurs beweeg

en waar dekorstukke staan; die

plek waar die gehoor nie toegelaat

word nie. Waar die gehoor sit, kan

hulle nie sien wat daar gebeur nie,

hoewel hulle soms iets vanuit

daardie verbode ruimte kan hoor.

Dit is ’n ruimte waaroor daar soms

groot nuuskierigheid heers.

Hierdie uitdrukking het in die

tweede helfte van die vorige eeu

besondere betekenis vir ons in die

Weste gekry met die bou van die

Berlynse Muur en die ontstaan van

die woord “ystergordyn”. Wat agter

daardie simboliese gordyn gebeur

het, het almal aan die gis gehad en

tot die ontstaan van baie stories

gelei. Wanneer iemand vandaar

ontsnap het, het die media elke

stukkie inligting wat so ’n persoon

kon gee, opgeslurp en uitgebasuin.

Wat aan hierdie uitdrukking ’n

besondere gevoelswaarde gee, is

die feit dat dit te doen het met

seker een van die swaarste dinge

waarmee elke mens op aarde –

ook die ongelowige – te doen het:

om nie te weet nie.

Ons het dit weer die afgelope

maande in ons land ervaar. Ons

weet nou nog nie presies wat agter

die skerms gebeur het toe daar

besluit is om van oudpresident

Om nie te weet

Mbeki ontslae te raak nie. Wat

alles agter die skerms beplan word

met en vir die nuwe politieke party

vanuit ANC-geledere, is ook nie vir

ons duidelik nie. Elkeen van ons

ervaar met hierdie “nie weet nie”

ongemak, want dit gaan oor dinge

wat bespreek en beplan word en

wat op een of ander manier ’n

invloed op ons lewens gaan hê.

Dan is daar die ander groot skerm

waaragter ook nie ingekyk kan word

nie. Dit is ’n skerm waarmee ons

as gelowiges elke dag te doen het;

dit wat dikwels in die dogmatiek

God se “verborge wil” genoem

word.

Dit word in ’n sekere opsig geïllustreer

met die wolke op die berg

Horeb waarin Moses verdwyn het

om met die Here te praat en sy wet

te ontvang. ’n Mens dink ook aan

die voorhangsel in die tempel van

ouds. Net een keer per jaar kon die

hoëpriester agter daardie gordyn

ingaan na daardie deel van die

tempel waar die heerlikheid van

God bo-oor die versoendeksel van

die ark geskyn het en vanwaar Hy

soms gepraat het.

Dink ook aan Sagaria, Johannes

die Doper se pa, aan wie die engel

verskyn het by die wierookaltaar.

Toe hy stom uitkom, kon die volk

maar net gis wat “agter die

skerms” gebeur het.

nie ...

Daar is egter min plekke in die

Bybel waar dit vir ons so helder en

duidelik geïllustreer word soos in

die eerste deel van die boek Job.

Daar kry die leser ’n kykie agter die

skerms van ’n gesprek in die hemel

tussen God en Satan – ’n gesprek

wat geweldige gevolge vir Job se

lewe wou hê en waarvan hy niks

geweet het nie.

Het jy al ooit gewonder wat agter

die skerms oor jou lewe beplan

word? En as jy daaroor dink, watter

gevoel wek dit by jou op?

In die tyd net voor die koms van

Christus was daar by ’n groot deel

van die Romeine ’n gevoel van

wrewel en selfs woede teenoor

hulle gode se ongevoeligheid in

besluite wat hulle oor die mens se

lewe sou geneem het. Die gode is

dikwels voorgestel: besig om

verhoudings aan te gaan, te trou,

met mekaar te baklei en in jaloesie

teenoor mekaar allerhande komplotte

te smee. In die proses is die

mense onder op die aarde soos

poppe rondgeskuif en rondgegooi.

Dit het die ongelowiges kwaad

gemaak.

Net so kan ’n mens talle voorbeelde

noem van mense wat die vuis

teen die hemel lig en God beskuldig

van ongevoeligheid en van

kwade bedoelings oor dit wat met

hulle gebeur.

Ons dink nie altyd oor God se

besluite oor ons lewens in tye van

voorspoed nie. Maar as swaarkry

op ons pad kom, dan vra gelowiges

dikwels: Wat is God se plan

hiermee? Dit is in sulke tye dat ons

wens dat ons tog net ’n kykie agter

die skerms kan kry om sin te

probeer kry oor die situasie waarin

ons verkeer.

’n Mens loop natuurlik ’n bloutjie

8 • Die Kerkblad • 2008

desember

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!