15.11.2012 Views

Desember 2008 - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Desember 2008 - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Desember 2008 - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

fokusartikel Dr. Jan Lion-Cachet (Klerksdorp)

Maria het deur die werk van die

Heilige Gees swanger geword

(Matt 1:18b, 20b)

Matteus begin die geskiedenis

van Jesus Christus met ’n geslagsregister

wat Jesus aan die geslag

van Dawid verbind (Matt 1:1-

17). Daarna volg die geboortegeskiedenis

van Jesus Christus, waarin Matteus

die Goddelike herkoms van Jesus

beskrywe (Matt 1:18-25).

Die Griekse woord in vers 18 vir

“geboorte” is dieselfde woord wat in

vers 1 vir “geslagsregister” gebruik

word. Matteus begin deur die geslagsregister

van Jesus Christus eers

aan sy menslike oorsprong te verbind,

en direk daarna maak hy die

geslagsregister van Jesus Christus

aan sy Goddelike ontstaan vas.

Die maagdelike geboorte van Jesus

Christus is maar net ’n deel van

alles wat God deur Jesus Christus op

die aarde kom doen het. By Jesus

se maagdelike geboorte moet ons

ook nog sy plaasvervangende sterwe,

sy liggaamlike opstanding, sy hemelvaart

en sy wederkoms voeg om in

staat te wees om die omvang van

God se werk op die aarde te probeer

verstaan. Ons kan ook nie een van

die bogenoemde werke van God losmaak

van die res of een daarvan ontken

en die res glo nie!

Maagdelike geboorte is in die

Ou Testament geprofeteer

Maria, die moeder van Jesus

Christus, was ’n baie besondere vrou

in die geskiedenis gewees. Die profeet

Jesaja het lank voor haar swan-

Maagdelike geboorte is deel van geheel

As fondament van die Christelike geloof staan die feit dat Christus as mens

na die aarde gekom het, vas. En ’n belangrike deel van hierdie geloof is

Jesus se maagdelike geboorte.

gerskap geprofeteer en gesê: “Die Here sal daarom self vir julle ’n teken

gee: ’n Jong vrou sal swanger word en ’n seun in die wêreld bring, en sy sal

hom Immanuel noem” (Jes 7:14). Die “jong vrou” word in Matteus 1:23 as

’n “maagd” beskrywe wanneer Matteus uit Jesaja aanhaal. Hy sien Jesaja

se profesie van ’n beloofde Messias in vervulling gaan met die maagdelike

swangerskap van Maria.

In Psalm 2:7 skrywe Dawid: “Ek wil vertel wat die Here aangekondig het.

Hy het vir my gesê: Jy is my seun, van vandag af is Ek jou Vader.” In die

eerste plek kan hierdie profesie van toepassing wees op Dawid wat as koning

deur die Here self gesalf is.

Maar die breër toepassing van hierdie gedeelte het beslis ook die Seun

van God, naamlik Jesus Christus, self in gedagte. Paulus haal in Handelinge

13:33 die Ou-Testamentiese Skrifgedeelte aan, en dan word Jesus Christus,

die Seun van God, gesien as die Een wat die profesie finaal tot vervulling

bring.

Die verlowing van Maria en Josef (Matt 1:18b)

Maria was aan Josef verloof gewees toe dit blyk dat sy swanger was. Die

verlowing tussen Maria en Josef het plaasgevind teen die agtergrond en die

verstaan van die Ou-Testamentiese voorskrifte vir verlowings in daardie dae.

Die Ou Testament en die Rabbynse geskrifte onderskei twee fases in die

Hebreeuse huwelik.

Die eerste fase is die “Kiddushin” genoem. Deuteronomium 20:7 verwys

hierna: “Wie het verloof geraak, maar is nog nie getroud nie? Hy moet

teruggaan huis toe sodat hy nie in die oorlog omkom en ’n ander met sy

verloofde trou nie.” Indien twee families of individue eers ooreengekom het

dat ’n huwelik gaan plaasvind, sou enige verbreking daarvan iets soos ’n

amptelike egskeiding wees. ’n Verloofde paartjie was dus net so goed as

wettig getroud gewees, alhoewel daar nog nie noodwendig enige fisiese

kontak tussen hulle was nie. Hierdie periode van ongeveer 12 maande dien

as ’n periode van beskerming en afsondering vir die aanstaande man en

vrou, sodat vertroue in mekaar opgebou en probleme uitgestryk kan word.

Wanneer die eerste fase afgehandel is, het die tweede fase, naamlik die

“Huppah”, begin. Hierdie tweede fase was die geleentheid waartydens die

eintlike huwelikseremonie plaasgevind en die huwelik gesluit is. Die huweliksfees

het ongeveer sewe dae lank aangehou. Wanneer ’n dogter in die huwelik

tree, het die vader van die bruid ’n bruidskat (mohar) verlang, wat gewoonlik

in ’n trust vir die dogter gehou is. Indien die man te sterwe sou kom, is dit

20 • Die Kerkblad • 2008

desember

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!