15.11.2012 Views

Desember 2008 - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Desember 2008 - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Desember 2008 - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

aktueel

fees nie net deur die nasate van die Voortrekkers gevier moet word nie,

maar deur die hele volk, en dat dit ’n godsdienstige fees moet wees.

Negentien jaar later volg die Tweede Vryheidsoorlog, en die oorwinning by

Colenso kom op 15 Desember 1899, en word op 16 Desember bekend.

Daardie middag het ’n dankbare en gewyde skare in Johannesburg spontaan

op Wanderersterrein saamgetrek. ’n Erediens is gehou en die Gelofte van

1838 word weereens bevestig, met die klem op die Goddelike leiding vir die

volk, en dat dit as ’n dankdag soos ’n Sabbatdag onderhou sal word, ook

deur die nageslag.

Dit is dus nie net die Voortrekkernageslag nie.

Daar kom dus ’n verskuiwing van wapenoorwinning van 1838 (Dingaansdag),

na godsdienstige leiding van die Allerhoogste, en om tradisies en gewoontes

te bewaar. Teen 1900 was Geloftefees dus gevestig met bogenoemde klem

op die godsdienstige. (Ek gaan nie in op die gebeurtenisse van 15 Desember

nie, wat ’n kultuurinslag gehad het.)

Die Kapenaars beskou hierdie fees as ’n Transvaalse en OVS-Natal-fees,

maar in 1911, een jaar na die Vrede van Vereeniging, word dit ook in die

Kaap erken as volksfees, weereens met die klem op Goddelike leiding.

Ander volke word nie uitgesluit nie, maar altyd in verband gebring met hulle

verhouding tot die Afrikaner. Hoewel daar by geleenthede gewag gemaak is

van die rol van die agterryers, die volk op die plase en in kampe, is 16

Desember sterk deur swart bewussynsleiers aangeblaas as ’n wit-swart haatbyeenkoms.

JB Gamba pleit vir die afskaffing van die fees, want, so verkondig

hy, dit is slegs gemik teen die swartman.

Die fees het deur die jare baie fasette van die Afrikaner belig. Al het die

politieke leiers in die 60-/70-jare hierdie geleentheid gekaap en misbruik vir

politieke standpunte, was daar altyd die een, uitstaande punt: geloof in die

Goddelike leiding en voorsienigheid – en daarnaas die kulturele. Daar is

vandag veral twee redenasies teen die hou van Geloftedag:

� Hoe kan ’n mens vir die Here sê:

“As U ... dan sal ek ...”? Dit maak

so ’n gelofte arrogant en heiligskending.

Ek verwys u na enkele

tekste: Genesis 28:22, Eksodus

33:13, Numeri 21:2, Prediker

5:4. Die Gelofte lui: “As Hy ons

sal beskerm en ons vyand in ons

hand sal gee, sal ons die dag soos

’n Sabbat deurbring.” Die implikasie:

As Hy dan ... en ons oorleef,

dan sal ons/kan ons.

� Hierdie gelofte raak my nie, my

voorgeslagte was nie by Bloedrivier

nie. Hier verwys ek na die geskiedenis

hierbo bespreek.

By die herdenking van die Gelofte

gaan dit oor meer as net geskiedenis.

Dit gaan oor die leiding van God.

Daarom maak die Gelofte dat ons

saamgebind is deur iets wat weinig

ander volke het of ken.

Ons is nou in ’n nuwe staatsbestel

wat aan hierdie dag ’n politieke kleur

wil gee van versoening. Ek is daarvan

oortuig dat ons gebind is om dit as

’n dag van nederige verootmoediging

voor die Here te hou waarin ons sy

leiding vir juis hierdie tyd afbid. En

laat ons die tyd benut om ons eie

kultuurwaardes en –goedere te bevorder

en te bewaar. Dit is die een

dag wat ons hiervoor oorhet. DK

16 • Die Kerkblad • 2008

desember

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!