15.11.2012 Views

Desember 2008 - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Desember 2008 - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

Desember 2008 - Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Vanaf 5 Januarie 2009 vergader

die Algemene/Nasionale

Sinode van die Gereformeerde

Kerke in Suid-Afrika (GKSA)

in Potchefstroom, ’n sinode wat

hierdie keer vanweë die betrokkenheid

van die jonger kerke die vorm

van ’n algemene sinode sal aanneem,

soos Artikel 29 van die Kerkorde ook

bepaal.

Saam op weg

Die woord “sinode” is afgelei van ’n

Griekse woord wat net twee maal in

die Nuwe Testament voorkom,

naamlik sunodeuoo (wat beteken

“saamreis met”, Hand 9:7), en sunodia

(wat beteken “saamreisgeselskap”,

Luk 2:44).

Dit gee uitdrukking aan die feit van

saam-op-weg wees, in ons geval dan

van kerke/gemeentes wat saam op

weg is na die toekoms.

’n Mens sou tereg die vraag kon stel

of ’n kerkvergadering hoegenaamd

nodig is, aangesien ons in die Nuwe

Testament nie daarvan lees nie,

behalwe vir die kerkvergadering in

Handelinge 15, wat blybaar nie ’n

permanente karakter besit het nie.

Uit die kerkgeskiedenis weet ons ook

dat plaaslike gemeentes vir lang tye

sonder permanente, gestruktureerde

kerkvergaderings klaargekom het.

Tog het gereformeerde kerke sedert

die 16de eeu besluit om die (heersende)

biskoplike stelsel van die

Katolieke Kerk nie na te volg nie, ook

nie die independentistiese stelsel van

losstaande gemeentes nie, maar wel

die presbiteriaal-sinodale stelsel van

kerkregering.

Die groot uitgangspunt is hier dat

Christus die Hoof van sy kerk is en

dat Hy sy kerk deur sy Woord en

Gees regeer. In hierdie verband maak

Hy gebruik van dienaars, ouderlinge,

predikante, kerkrade en kerkvergaderings.

Die vertrekpunt is die plaaslike kerk

2008

desember

Hoofartikel

Sinode 2009

Saam op weg

en plaaslike kerkrade, maar kerke/gemeentes het mekaar ook nodig, en moet

mekaar ook in woord en daad ondersteun. Hulle is saam op weg en saam

diensbaar aan die koms van die koninkryk van God. Soms is dit nodig dat hulle,

veral wanneer daar oor die verstaan van die Woord ’n besluit geneem moet

word, soos in Handelinge 15, saamkom, saamvergader en saambesluit.

Nie verniet nie skryf Paulus aan die gemeente van Efese dat ons “saam met al

die heiliges begryp hoe wyd en ver en hoog en diep die liefde van Christus

strek” (Ef 3:18).

Individualisme is ’n kenmerk wat die samelewing, en ook die kerk, veral sedert

die 18de eeu van die Verligting binnegesluip het. “Ek is reg” en “ek alleen is

reg” het by baie ’n lewensinstelling geword. Natuurlik moet ’n mens bereid

wees om alleen by die waarheid te staan, en desnoods daarvoor te sterf (soos

Christus, en Luther, in navolging van Hom), maar vir die kerk van Christus wat

deur die Heilige Gees in die hele waarheid gelei word, is dit raadsaam om in

die gewone gang van sake rustig na mekaar te luister, argumente noukeurig in

die lig van die Skrif te weeg en dan weloorwoë besluite te neem.

Veral die Spreukeboek is vol daarvan dat ware wysheid nie sommer uit die lug

val nie, maar saamhang met saamdink en saampraat en met die luister na goeie

raad. “Redding lê in baie raadgewers” (Spr 11:14); “wie wysheid het, luister na

raad” (Spr 12:15).

Sinode 2009

Januarie 2009 vergader die sinode, dit wil sê die gemeentes is weer eens saam

op weg. Op weg om saam te dink, saam te praat en saam te besluit. En

natuurlik ook om saam te bid. Terwyl ons skryf, het die agenda nog nie verskyn

nie, maar ons kan verwag dat daardie sake wat die afgelope jare so druk

bespreek is, weer op die agenda sal wees, sake soos die kerklied en vroulike

ampsdraers. ’n Mens hoef nie oor besondere gawes te beskik nie om te besef

dat die debatte weer spanningsvol gaan wees, en dít alles op die vooraand van

die 150-jarige feesvierings van die GKSA.

Die kern van elke debat gaan wees hoe ons die Skrif ten opsigte van bogenoemde

en ander sake verstaan en in ons nuwe omstandighede behoort toe

te pas. Want sover my kennis strek, het Gereformeerde predikante en teoloë

’n hoë waardering vir die Skrif as bron en norm vir die kerk en teologie en

wys hulle ’n Skrifkritiese benadering af.

Maar die Gees moet ons help om saam, ook met die raad en advies van

buitelandse adviseurs, die juisste en opbouendste besluite te neem.

Sáám op weg? Mag die goeie God dit in sy genade gee! Daarvoor sal ek

onophoudelik bid, en ek vertrou alle gelowiges saam met my.

– JHvW

• Die Kerkblad • 7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!