29.08.2017 Views

NUUS_AUG 2017

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

HOËRSKOOL

HOËRSKOOL

Op die kultuurfront is ons dié kwartaal baie besig.

Ons het 10 spanne gehad wat gedurende die week van

31 Augustus tot 4 September aan die Oppie tong afredenaarskompetisie

deelgeneem het. Ons is baie trots op

ons leerders wat hulle uitstekend van hul taak gekwyt het.

Die naweek van 18 en 19 Augustus het van ons leerders

aan die Curro Kuesta deelgeneem. Ons het gesamentlik 41

inskrywings gehad. Hou asseblief die volgende nuusbrief

dop vir die betrokke leerders se prestasies.

Ooit gewonder hoeveel tande ’n muskiet het? Dit is van die

vrae wat opgeduik het in die Junior Stadsraad se algemene

kennis vasvrae. Drie en twintig van ons slimkoppe het aan

die vasvrae deelgeneem.

Ons is ook baie trots op ons dramagroep wat uitgenooi is om

op 24 Augustus aan die Tshwane Youth Arts

Festival deel te neem in die Staatsteater.

Ons kultuurweek, waartydens leerders in

onder andere sang, drama en dans met

hulle talente kan spog, is om die draai. Na

afloop van die oudisierondes gaan ons ‘n

gala-aand hou, sodat u as ouers kan deel

in ons fenomenale talent.

KULTUUR

BELANGRIKE DATUMS

SEPTEMER

7-10: Gr 10 Kompaskamp

8: Gr 11 Werkskadu

13: Leier inhuldiging

13: Atletiek blitsbyeenkoms

14: Lentedag feesvieringe

18-19: Curro Questa Gala-aand

22: Matriekafskeid

22: Skool sluit, rapporte uit

25: Lenteskool

KWARTAAL 3 Designed by sales-squad.com

12 NUUSBRIEF 8/2017

info@salessquad.co.za

13

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!