14.07.2019 Views

KAMP IS LEKKER Julie 2019 TYDSKRIF

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamptydskrif met die beste kampstories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou.

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamptydskrif met die beste kampstories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou.

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bo: `n Swemgat in die Olifantsrivier naby (stapafstand) van die kampterrein-af, gee so ekstra stukkie lekkerte aan die<br />

kampervaring. Gaan probeer gerus die koel water of steek sommer `n braaivleisvuurtjie daar langs die water aan. Hier is `n<br />

spesiale braaiplek ingerig hiervoor.<br />

Onder: Bergrante aan die agterkant van die kampterrein sorg vir avontuur.<br />

Klim die rante uit vir `n pragtige uitsig oor die vallei…

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!