You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
Nuwe Testament tot 'n eenheid saambind en wat as die samevattende prediking van die

Nuwe Testament beskou kan word. Die sentrale indelingspunt van die

Openbaringsgeskiedenis van die Nuwe Testament is vir u die Koninkryk van God en Sy

koms. 9

Ook in dit wat u ons oor die Koninkryk van God en sy koms geleer het, het u trou

gebly aan u Calvinistiese uitgangspunt as "Man van die derde weg". Ek sou dit met

verskillende voorbeelde kon aantoon, maar die tyd dwing my om my net tot twee

voorbeelde te beperk.

Eerstens dink ek aan wat u ons geleer het oor die karakter van God se openbaring in

Christus Jesus. Teenoor eensydige beklemtoning van die "leer van Jesus" aan die een

kant en andersyds "die lewe van Jesus" het u daarop gewys dat Jesus God nie alleen

openbaar in woord óf daad, of in woord én daad nie, maar in sy hele lewe en optrede.

"Nie alleen in die opsetlike prediking en dade nie, maar in elke woord wat Hy spreek en

in sy hele lewe. Hy is, een en al, Openbaring van God. Hy is die Woord (Joh. 1:1)". 10

U het vir ons drie lyne gewys in u skildering van die karakter van die openbaring van

God in Jesus Christus: a) die passiewe openbaring in wat Jesus is en wat met Hom

gebeur; b) die aktiewe openbaring in die woorde en dade, in die prediking en wonders

van Jesus; c) die samevloeiing van aktiwiteit en passiwiteit in die lydings- en

opstandingsgeskiedenis. En volgens hierdie drie lyne het u die openbaringsgeskiedenis

van die Nuwe Testament voor Pinkster dan ook ingedeel. 11 Nuwe perspektiewe het u

deur u betreding van die "derde weg" vir ons geopen. 'n Tweede voorbeeld wil ek graag

aanwys in u benadering van die gelykenisse. Dit bring ons meteens op die terrein van

die hermeneutiek. In u diktaat, Openbaringsgeskiedenis van die Nuwe Testament, het u

'n analise gegee van die verskil tussen 'n gelykenis en 'n allegorie. Teenoor geleerdes

wat in navolging van Augustinus uitgegaan het van 'n allegoriserende uitleg van die

gelykenisse 12 en teenoor geleerdes wat die gelykenisse van Jesus opgevat het as 'n

inkleding van algemeen geldende gedagtes en lewenslesse soos dit veral deur Ad.

Jülicher gedoen is, 13 het u die klem laat val op die openbaringshistoriese betekenis en

verklaring van die gelykenisse. En u het daarby veral aandag gevra vir die verband van

die gelykenisse met die Ou Testament. U het ons daarop gewys dat ons via die Ou

Testament moet soek na die verklaring van die gelykenisse. Watter wonderlike

perspektiewe hierdie "derde weg" open, kan ons lees in u klasdiktaat,

Openbaringsgeskiedenis, Nuwe Testament. 14

In verband hiermee wil ek nog graag wys op die feit dat 'n mens altyd getref word

deur die diepte en die rykdom wat in u eksegese en ook in u openbaringsgeskiedenis van

die Nuwe Testament aangetref word. Die oorsaak hiervan lê vir my veral in die feit dat u

altyd die Ou Testament in u eksegese en openbaringsgeskiedenis laat meespreek. 'n

Voorbeeld hiervan is onder andere in u eksegese van die Bergpredikasie en dan veral

van die saligsprekeninge te vinde, waarby u in u noukeurige eksegese van woord na

woord teruggaan tot in die Ou Testament. 15 As ek daarom 'n poging sou waag om u

eksegese te karakteriseer, dan sou ek dit wil aandui as "Koninkryks-eksegese wat gedra

word deur die Ou Testament".

Ten slotte is u ook 'n "Man van die derde weg" in u benadering van die probleme van

die verhouding, Kerk-volk. Op hierdie terrein sien ons weer die twee uiterstes: aan die

9

W. J. Snyman: "Riglyne vir die openbaringsgeskiedenis van die Nuwe Testament", in:

Die Goue Kandelaar, 1962, Jaarg. 1, no. 1, p. 45, 46.

10

W. J. Snyman, a.art, p. 46.

11

W. J. Snyman, a.art., p. 45.

12 2

H. M. Matter: Chr. Encyclopedie, Dl. 3, 1958 , p. 135, s.v. gelijkenissen.

13 Ad. Jülicher: Die Gleichnisreden Jesu, I en II, 1910 2 .

14 p. 58—64.

15 p. 46—57.

10