15.01.2013 Views

Nuwe en Ou Dinge - AH Bogaards

Nuwe en Ou Dinge - AH Bogaards

Nuwe en Ou Dinge - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

gewigtigste ekumeniese roeping. Voorkoming is beter as genesing.

d. Enkele vrae in verband met voorafgaande, wat onder oë gesien moet word:

(1) Hang die "buitengewone karakter" van die Geref. Ekumeniese Sinode noodwendig

saam met die internasionale (ekumeniese) karakter daarvan? Of hang dit daarmee saam

dat dit terselfdertyd 'n interkerklike karakter dra?

(2) Vrae in verband met kerklike korrespondensie wat nog altyd onderhou is tussen

buitelandse kerke met dieselfde belydenis en kerkregering met die oog op die bewaring

van die eenheid. Word dit wel op doeltreffende wyse onderhou? Kan dit nie op meer

konkrete wyse geskied nie?

7. Waar dit gaan om kerke in ander kerkverbande op grond van verskil in leer of

kerkregering, het die kerke die roeping om alles te doen om die eenheid te herstel.

a. Dit gaan hier meer om die eenheid van die kerke as om ekumenisiteit (vgl. par.

6, a.).

b. Dit is 'n ontwyking van die vraagstuk as die eenheid van die kerk verwys word na

die onsigbare kerk as 'n saak net van die geloof. Soos by die heiligheid van die kerk

moet die belydenis ook in die geval van die eenheid gesien word as 'n roeping.

c. Die eenheid van die kerk kan op geen ander grondslag tot stand kom nie as

alleen op die vaste grondslag van die geloof en die waarheid (vgl. p. 5, c, 3 en d), soos

gegee in die Heilige Skrif as die Woord van God en soos dit in die loop van die eeue

beslag gekry het in die belydenis onder die leiding van die Heilige Gees.

(1) "Geloof en waarheid" (2 Thess. 2:13; 1 Tim. 2:7; Tit. 1:1; Gal. 2:14; Ef. 1:13,

ens.). Dit gaan nie om "geloofseenheid" nie, maar 'n eenheid op grond van wat geglo

word. Waarheid en eenheid word met mekaar verbind in die hoëpriesterlike gebed van

ons Here Jesus Christus (Joh. 17:11, 17).

(2) Die idee van 'n gekonsentreerde belydenis as eenheidsgrondslag hou nie rekening

daarmee dat met konsentrasie die dwaling nie uitgesuiwer word nie.

d. Die weg wat gevolg moet word, is die van kerklike samespreking.

(1) Amptelike samespreking moet gesien word as 'n vorm van kerkverband by

gebroke eenheid en berus per slot van rekening op Matt. 18:15 (vgl. 2 Thess. 3:15, 16;

2 Tim. 2:25, e.a.). Soos daar enersyds sprake is van liefde tot die waarheid (2 Thess.

2:10) en liefde wat hom in die waarheid verbly (1 Kor. 13:6) moet andersyds die

waarheid ook in liefde betrag word (Ef. 4:15).

(2) Omdat dit hier nie soseer om die ekumenisiteit maar om die eenheid van die kerk

gaan, is dit die beste om hiermee tuis te begin, d.w.s. op nasionale vlak.

(3) Hier moet nie in die eerste plek uitgesien word na resultate nie. Dit gaan om die

vervulling van 'n roeping.

e. Of en, so ja, wanneer so 'n kerklike samespreking beëindig moet word, is nie so 'n

eenvoudige saak nie. Die Skrif waarsku teen 'n ydele en eindelose twisgesprek (1 Tim.

6:3, e.v.; 2 Tim. 2:14 e.v.; 2 Tim. 3:1 e.v.). Andersyds sien ons dat die kerk in sy laaste

stadium van deformasie deur ons Here Jesus Christus nog tot reformasie geroep word

(Openb. 3:20).

f. Anders as by samesluiting in kerkverband sal by samespreking van kerke die

basisformule as uitgangspunt ruimer moet wees namate die afstand tussen die betrokke

kerke groter is.

Kritiek teen die basisformule van die Wêreldraad van Kerke is ter sake wanneer die

basisformule bedoel is as basis van kerklike eenheid, maar nie as dit gesien word as

uitgangspunt tot herstel van eenheid nie.

g. Behalwe die roeping (1) tot ekumeniese kerkverband ter bewaring van kerklike

eenheid, waar dit bestaan en (2) tot kerklike samespreking met die oog op herstel van

36

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!