15.01.2013 Views

Nuwe en Ou Dinge - AH Bogaards

Nuwe en Ou Dinge - AH Bogaards

Nuwe en Ou Dinge - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ekumenisiteit.

Ons moet die afgedwaalde broeders en die afgedwaalde kerke opsoek. Die

afgedwaalde kerke en sektes is ons vlees en bloed. Hulle is verlei en het op dwaalweë

gekom. En daarom moet ons hulle terugroep tot die ware Kerk, tot die suiwerste

openbaring van die liggaam van Christus. In die geskiedenis van die verlore seun kan

ons sien dat hy nog seun is. Calvyn het gesê: selfs in die Roomse Kerk is daar nog

oorblyfsels van die ware Kerk. Ons moet die verlore seuns terugroep, ons moet die valse

kerke terugroep en vir hulle sê: hier is die suiwere bediening van die Woord en die

sakramente en hier is die handhawing van die tug.

Die valse kerk rus op 'n valse drie-eenheid: die duiwel, die antichris en die valse

profeet, soos ons dit kan lees in Openbaring 13. Die valse kerk is Babel. Daar word

probeer om die verskille uit te wis. En ons kan duidelik sien dat die satan vandag besig is

om die valse kerk te bou. Hy gebruik vir sy werk die materiaal, die stene van die Kerk.

In die valse kerk is ook verkondiging, maar dit is 'n valse prediking. En die valse kerk

het ook sy sakrament. Dit is die teken van die dier. En in die valse kerk is daar ook tug,

maar dit is 'n valse tug. Niemand kan koop of verkoop nie, behalwe hy wat die merk of

die naam van die dier of die getal van sy naam het. Ons kan dit alles lees in Openbaring

13. En die nagmaal van die valse kerk is die tafel van die wêreld. En daarom moet ons

waaksaam wees.

24

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!