15.01.2013 Views

Nuwe en Ou Dinge - AH Bogaards

Nuwe en Ou Dinge - AH Bogaards

Nuwe en Ou Dinge - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

dan ook telkens "gemeente" (kerk) van God (Hand. 20:38; 1 Kor. 10:32; 11:16, 22

ens.) en versier dit met die heerlikste eienskappe: gemeente van heiliges (1 Kor. 14:4),

heiliges (Ef. 1:1), in Christus Jesus (Fil. 1:1), geroepe heiliges (Rom. 1:7, 1 Kor. 1:7),

heilige en gelowige broeders (Kol. 1:2), geliefdes van God (Rom. 1:7), liggaam van

Christus (Ef. 1:23, 4:16, Kol. 1:18, 24), bruid van Christus (Ef. 5:25-32, 2 Kor. 11:2 vg.

Openb. 21:2), tempel van God (1 Kor. 3:9, Ef. 2:20, 21). Dit is 'n uitverkore geslag, 'n

koninklike priesterdom, 'n heilige volk, 'n volk as eiendom verkry (1 Petr. 2:9), en word

deur ons bely as "'n heilige, algemene, Christelike Kerk".

(a) Die kerk is heilig.

Die heiligheid van die kerk mag nie beperk word tot instellings, of tot 'n sekere stand

("geestelikheid"), soos die Roomse doen nie. Die kerk is die volk van God en daarom is

die volk heilig. Die vólk is die klerus (= die erfdeel van die Here, 1 Petr. 5:3). Onder die

heiligheid van die kerk verstaan ons dus: die heiligheid van sy lede.

Die heiligheid is ook nie 'n ideaal nie, wat die kerk moet word en nog nie is en moet

nastrewe nie. Dit is 'n eienskap, d.w.s. iets wat sy lede eie is.

Dit is dus 'n (geestelike) werklikheid, wat ons glo en nie nog moet hoop nie.

Die heiligheid kom nie tot stand deur 'n uiterlike afsondering van die wêreld nie (Kol.

1:20-23), maar is deel van die gelowiges in Christus, wat hulle gewas en gereinig het

deur sy bloed, en ook in beginsel, deur die inwoning van die Heilige Gees.

Ons het hier te doen met 'n geestelike werklikheid wat nie gesien nie en juis daarom

geglo moet word.

Tog bly die heiligheid van die kerk nie in die onsigbare terug nie, maar word sigbaar,

hoewel onvolmaak, in die bekering van die gelowige en sy vlug vir die bose.

(b) Die kerk is algemeen.

Die woord "algemeen" beteken "wêreldomvattend". Die kerk is wêreldkerk.

Dit is ook 'n wesenlike eienskap van die "volk van God", dat dit nie tot 'n enkele volk

beperk mag wees nie, maar al die volkere van die wêreld moet omvat (Matt. 28:19, Luk.

24:47). Die Belydenis gaan hier direk in teen die gedagte van 'n "volkskerk". By Israel

het ons nie te doen met 'n volkskerk nie, maar met 'n kerkvolk wat slegs beeld was van

die ware volk van God, wat alle volkere omvat.

Maar in hierdie belydenis van 'n wêreldkerk sit nog iets opgeslote: hoewel die volk van

God, en derhalwe heilig, vorm die kerk tog nie 'n teenstelling met die wêreld nie. Die

wêreld is die skepping van God. Daarom, al is die kerk met God verbonde, bly dit

nogtans ook met die wêreld verbonde.

Deur die Roomse Kerk is hierdie "katolisiteit" van die kerk veruitwendig en gevind in die

opperhoofdigheid van die pous, en in oorheersing van die wêreld. Deur die Skrif word dit

gestel in Christus, aan wie alle mag gegee is in hemel en op aarde (Matt. 28:18) en in

die roeping van sy kerk om as 'n lig en sout die ganse wêreld en elke gebied van die

lewe te deurdring (Matt. 5:13-16).

(c) Die kerk is Christelik.

Dit druk die verband uit tussen Christus en sy kerk.

Ook hier het ons te doen met 'n eienskap van die kerk, en nie met 'n ideaal nie: die

verband tussen Christus en sy kerk is nie die los verband van ideaal en navolgers van

die ideaal nie.

As eienskap van die kerk sê dit ook vir ons dat die kerk nie die verband moet tot stand

bring tussen die gelowige en Christus nie. Daarom is dit ook nie reg om te spreek van 'n

saligmakende kerk nie. Jesus is ons Saligmaker, en Hy alleen (Sondag 11). Die kerk is

die gemeenskap van verlostes in Christus.

Christelik as eienskap druk uit die eenheid tussen Christus en sy kerk. Dit kom tot stand

2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!