15.01.2013 Views

Nuwe en Ou Dinge - AH Bogaards

Nuwe en Ou Dinge - AH Bogaards

Nuwe en Ou Dinge - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

invloede wat daar uitgaan van die gelowiges op elke gebied. Hierdie kragte en invloede

moet ook georganiseer word om elke lewensgebied vir Christus te verower. So word die

kerk sigbaar in die (georganiseerde) aksie van die gelowiges. Die kerk laat hom merk as

strydende kerk. Daar is egter "nog groot swakheid" in die gelowiges, waarteen hulle ook

moet stry. Daarom is die "merktekens van die Christene" nie genoeg om die ware kerk

te ken nie.

Die ware kerk is:

(a) waar die evangelie suiwer gepredik word.

Die kerk kom alleen tot openbaring waar die Woord van God is. Die kerk kom alleen

suiwer tot openbaring waar die Woord van God suiwer bedien word. Daarom is suiwere

bediening van die evangelie die eerste en vernaamste kenmerk van die ware kerk.

Die Woord van God is vir ons onfeilbaar gegee in die Skrifte van die O. en N. Testament.

Die woord van God soos dit tot afsluiting gekom het in die apostoliese prediking sal

uitmaak wat geglo moet word en wat nie, en wie gelowiges is en wie nie (Matt. 16:19;

Joh. 20:23; Matt. 28:19). Hierop sal Christus sy gemeente bou (Matt. 16:18).

Om suiwer te wees is alle verdere prediking aan hierdie geopenbaarde Woord van God

gebonde.

So is die gelowiges nie oorgelewer aan die amp (Rooms); die prediker is ook nie net

mondstuk van die gemeente nie (Independentisme). Ook is die prediker en gelowiges nie

onderling van mekaar afhanklik nie (Luthers), maar albei, prediker en gelowiges, is saam

afhanklik van die Woord van God. Die prediker bring die Woord van God. Die gemeente

het die mag om te oordeel of die prediking "eenvoudig volgens Gods Woord" is.

(b) Waar die sakramente suiwer bedien word.

Die sakramente word suiwer bedien as dit bedien word in Naam van die Insteller.

Verder, as dit bedien word aan diegene vir wie dit ingestel is. Eindelik, as alleen die

sakramente bedien word wat inderdaad ingestel is.

Die insteller is Christus. Dit word in die naam van Christus bedien, wanneer dit amptelik

bedien word deur sy kerk, aan wie Christus dit toevertrou het, en daarom ook in die

kerk.

Dit is ingestel alleen vir die gelowiges (Mark. 16:16).

Daar is net twee sakramente deur Christus ingestel: die Doop en die Nagmaal.

So teken die sakrament nie net die geestelike daad waardeur God die kerk in aansyn

bring (Doop) en dit bewaar (Nagmaal) nie, maar bekragtig dit ook vir die gelowige.

Die Doop beseël die wedergeboorte, waardeur die kerk geestelik ontstaan.

Die Doop onderskei hom ook deur sy omvattendheid. Soos die volk van God deur

Johannes die Doper afgesonder is van Israel na die vlees, so moet die apostels deur hul

prediking en doop ook die volk van God afsonder uit alle volke (Matt. 16:16; Matt.

28:19): Die Doop teken die kerk af in sy wêreldwye omvang en omvat die gelowiges ook

in hul geslagte (Hand. 2:39).

So vergader Christus sy kerk uit alle geslagte, volke, tale en nasies (Openb. 5:9; 7:9).

Die Doop kenmerk die kerk as "algemene kerk".

Die Nagmaal kenmerk die kerk as liggaam van Christus in sy geestelike eenheid.

Met die instelling van die Nagmaal het Christus sy wil uitgespreek dat daar 'n onderlinge

samelewing en 'n gereelde samekoms van gelowiges sal wees. Die Nagmaal bepaal die

kerk in sy plaaslike afgrensing.

In verband met die Nagmaal ontstaan die plaaslike ampte van ouderlingskap, omdat die

Nagmaal nie anders as onder toesig met stigting gevier kon word nie; en ook van die

diakenskap, omdat die geestelike eenheid ook uiting moes vind in onderlinge steun.

4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!