15.01.2013 Views

Nuwe en Ou Dinge - AH Bogaards

Nuwe en Ou Dinge - AH Bogaards

Nuwe en Ou Dinge - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

samehange van die lewe. Hier is ook organisasie nodig. So kan groepe van gelowiges

hulle organiseer na leeftyd, geslag, of ook, met die oog op 'n bepaalde doel buite hulle

self: Christelike onderwys, wetenskap, politiek, ens.

Hiervan moet onderskei word kerklike organisasie, waar die gelowiges doel het in hulself,

eie versterking, toerusting, ens.

(c) "Algemeen" en "plaaslik".

Dit mag nie saamval met die van organisme-instituut nie, asof die enigste manier

waarop die algemene kerk sigbaar word, net in die wandel van die gelowiges bestaan.

Dit mag veral ook nie saamval met die eerste onderskeiding, asof die algemene kerk

onsigbaar bly nie.

In Matt. 16:18 spreek Christus van die kerk in die algemeen, maar dan as georganiseer

op die fondament van die Apostels. Die kerk het sy universele organisasie in die

apostoliese woord. Dit bind alle gelowiges saam oor die ganse aarde. So 'n band is ook

gegee in die doop, wat erken moet word, deur watter kerk dit ook al, op wettige wyse,

bedien is.

In Matt. 18:17 spreek Christus van kerk as 'n plaaslike organisasie.

Die één "apostoliese kerk" kan alleen saamkom en saamleef in plaaslike verband. Die

eerste is blywend geïnstitueer deur Christus self vir alle tye. Die laaste word geïnstitueer

deur die gelowiges self volgens voorskrif van Christus.

(d) "Waar" en "suiwer".

Daar is net één ware kerk: die liggaam van Christus, gebou op die apostoliese

fondament (vgl. Kol. 2:7: "gewortel en opgebou"). Maar gelowiges kan nooit sê dat hulle

die enige ware kerk ter plaatse is nie, om die eenvoudige rede dat die kerk nog strydend

is, en die volmaakte nog nie gekom het nie.

Daarom is daar plek vir meer kerke op een plek in verskillende kerkverband, in die

verhouding: suiwerder — minder suiwer.

Die amp van die gelowige is om hom te voeg by die suiwerste, en dit nog meer te

suiwer. Waar hierdie amp van die gelowige onderdruk word, is die kerk op valse spoor.

6

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!