You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
DEEL I

DIE KERK

1. DIE KERK 1

1. Die woord "kerk".

(a) Ons Belydenis verstaan daaronder: 'n "heilige vergadering van almal wat waarlik in

Christus glo". Dus, die gelowiges as groot geheel, en wel "van die begin van die wêreld

af .... tot aan die einde toe" (Ned. Geloofsbelydenis, Art. 27). In die volgende artikel

word "kerk" egter gebruik vir gelowiges in plaaslike verband, deur ons gewoonlik

"gemeente" genoem.

Die Heidelb. Kategismus vervang weer "kerk" deur "gemeente" (Sondag 21), en gebruik

dan die woord "gemeente" vir al die gelowiges saam.

So ook die Kerkorde (Art. 1). Hier sien "gemeente" op die kerk as geheel, maar dan ook

weer op 'n "plaaslike gemeente" (Artt. 4 en 5). In hierdie selfde artikel word die

"plaaslike gemeente" ook "kerk" genoem, en word gespreek van kerke (Art. 4) in

dieselfde sin as van gemeentes (Art. 5).

Hieruit is duidelik: Die onderskeiding dat "gemeente" 'n versameling sou wees van

versone (gelowiges) en "kerk" 'n versameling van gemeentes, is nie juis nie.

Ewemin die onderskeiding dat "kerk" die gelowiges as groot geheel sou wees, en

"gemeente" die gelowiges in plaaslike verband.

Kerk is die vergadering van gelowiges (a) as groot geheel, en (b) ook in plaaslike

verband — net soos "gemeente".

In geen geval sien kerk op 'n versameling van gemeentes nie.

(b) "Kerk" is ook nie 'n samekoms van mense (gelowiges) sonder meer nie, maar 'n

samekoms met God.

"Kerk" is afkomstig van die Griekse woordvorm kuriakè, wat beteken "die Here s'n", of

"eiendom van die Here".

Noem ons die gebou waarin die gemeente saamkom "kerk", dan beteken kerk: "Die huis

van die Here", en dan beteken ons samekoms in die "kerk" 'n samekoms met die Here.

In eintlike sin is egter die gemeente wat in die gebou saamkom, die "kerk". Hiermee

word die gemeente dan beskryf as "die Here s'n", "die volk van sy eiendom" (1 Petr.

2:9), wat Hy gekoop het deur sy bloed (Kateg., Sondag 1). Daarom is Hy onse Here

(Kurios, Sondag 13), en ons sy eiendom ("Kuriakè", "kerk").

Dink ons verder daaraan dat die "vergadering van die gelowiges" self ook genoem word

'n gebou van God (1 Kor. 3:9), dan is die verband duidelik tussen die kerk en die

tempel, die plek waar God gewoon het onder sy volk, en hulle met Hom saamgekom het.

So is die kerk nou self die tempel, "die woning van God in die Gees" (Ef. 2:22).

Hoeseer "kerk" en "gemeente" dus ook dieselfde mag beteken, wil ons tog die woord

"kerk" behou, omdat hierin tot uitdrukking kom: Die samekoms met God, wat ons tot sy

eiendom gemaak het deur die bloed van Christus, en onder ons woon deur sy gees.

So is "kerk" dan (a) al die gelowiges saam, as gebou van God, maar ook (b) die

gelowiges in hul samekoms, as samekoms met God.

(c) Kerk is nie alleen 'n saamvergadering met God nie, maar ook 'n saamvergadering

deur God: deur God saamgeroep.

Ook hier sal die woord "kerk" vir homself spreek as ons weet dat waar die woorde"roep"

1 Uit Die Kosbare Goud (Geref. Geloofsleer), 2de druk 1944, pp. 210-219.