15.01.2013 Views

Nuwe en Ou Dinge - AH Bogaards

Nuwe en Ou Dinge - AH Bogaards

Nuwe en Ou Dinge - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

eteken wel dat alle gelowiges getuies moet wees. Alle mense moet verkondig aan hulle

naaste. Ons het in die Kerk mondige lidmate nodig wat teenoor die ander mense van

Christus kan getuig.

In die lofsang van die engele hoor ons ook iets oor die omvang van die Kerk. In die

oudste handskrifte staan in Lukas 2:14: In mense van sy welbehae. Dit laat ons duidelik

die omvang van die Kerk sien. Die Kerk is nie maar net Israel nie. Hier hoor ons van die

uitverkiesing. Dit is die vergadering van die Kerk. Die sendelinge is nog steeds besig om

die mense van die welbehae te haal. Ons moet egter nie te gou sê as iemand nie glo nie:

jy is nie van God se welbehae nie.

Die engele sing ook van vrede op aarde. Dit gaan hier om 'n innerlike vrede. Op die

nuwe aarde sal daar ook 'n uiterlike vrede wees. Die vrede waarvan die engele sing,

begin in die hart. Dit is 'n vrede met God, 'n vrede met sy lot en 'n vrede met sy

medemens. God het alles gedoen, ons kan net antwoord en loof. Die Kerk is die

vergadering van gelowiges en lowendes uit alle volkere, tale en nasies, van die begin

van die wêreld tot die einde. Die Kerk is die gelowiges wat God loof.

2. DIE VERVOLGING VAN DIE KERK

Ons moet nog besondere aandag gee aan die lofsang van Simeon. Uit hierdie lofsang

kan ons ook leer hoe dit is met die Kerk. Simeon besing twee dinge van daardie Kind. Hy

besing Sy heerlikheid en Sy vernedering. Die heerlikheid is so groot dat een volk alleen

dit nie sal ontvang nie, maar dit sal wees vir alle volkere. Christus is 'n lig tot verligting

van die nasies (Lukas 2:32). Jesaja het dieselfde ook al geprofeteer, soos ons kan lees in

Jes. 49:6. Maar Simeon sing ook van die vernedering van die Kind. Daar kom 'n

skeiding. Sommige sal val en ander sal opstaan deur hierdie Kind. Christus bring

skeiding tussen gelowiges en ongelowiges. Dit gebeur in Israel en wat in Israel gebeur,

sal ook in elke volk gebeur. So bring die verkondiging die Kerk te voorskyn in alle nasies.

Dit is nie Christus wat sy rug op die volk keer nie, maar dit is die volk wat Hom verwerp.

En dit gebeur in elke nasie.

Wanneer ontstaan daar 'n Kerk? Die Kerk ontstaan as die Evangelie na 'n volk

gebring word, want dit gaan maar nie net om die enkeling nie, maar om die volk. En

wanneer ontstaan daar nou 'n Kerk? Die Kerk ontstaan as 'n deel van die volk sy rug op

Christus keer en as die res van die volk Hom aanneem. Daarom moet die Kerk hom rig

tot die volk. God het sy uitverkorenes onder elke nasie. Dit weet ons uit die Openbaring

van Johannes. En daarom moet ons met die Evangelie kom tot die volk. By Jesus se

geboorte sien ons al die verteenwoordigers van alle nasies. Hulle is die wyse manne uit

die Ooste wat gekom het om Christus hulde te bewys. Dit is al 'n vervulling van Simeon

se profesie.

Maar ook die donker kant van die profesie van Simeon gaan al gou in vervulling. In

Openbaring 12 lees ons van die draak wat die Kind wil verslind. Koning Herodes trek sy

swaard om die Kind te dood. Maar nou tref die swaard van Herodes nie die Kindjie nie,

maar ander kinders. Ons kry die geskiedenis van die kindermoord te Betlehem. Daar

vloei die eerste martelaarsbloed in die Nuwe Testament. Ons het lofsange gehoor, maar

nou hoor ons geween. Hier word nie alleen bely nie, maar hier word ook gely. Ons moet

ook bereid wees om vir ons belydenis te ly. Die weg van die Kerk, ook onder 'n volk, is 'n

weg van lyding. Die Kerk groei juis deur lyding. In die Kerk word geloof en geprys, maar

ook gely.

En dan sien ons in Matthéüs 2 dat die Kindjie vlug. Hy moet padgee vir die draak.

Die engel het groot blydskap verkondig en nou is alles geklaag en geween. Die Verlosser

moet verlos word. Sy ouers moet Hom neem en met Hom vlug. En wie sal glo in 'n

vlugtende Koning? Christus moet vlug na Egipte. En wat word dan deur Matthéüs gesê?

Hy skrywe: "Sodat die Woord vervul sou word wat die Here gespreek het deur die

profeet: Uit Egipte het Ek my seun geroep" (Matt. 2:15).

Hier kom ons by 'n diep saak. Hier kan ons sien wat die Kerk is. Uit Egipte het Ek my

seun geroep. Dit kom uit die Ou Testament. Dit het ook in die Ou Testament gebeur.

18

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!