15.01.2013 Views

Nuwe en Ou Dinge - AH Bogaards

Nuwe en Ou Dinge - AH Bogaards

Nuwe en Ou Dinge - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

N.T. Paulus spreek van die kerke (gemeentes) van Galásië (1 Kor. 16:1; Gal. 1:2), van

Asië (1 Kor. 16:19), van Macedónië (2 Kor. 8:1), van Judéa (Gal. 1:22), van Sirië en

Cilïcië (Hand. 15:41). Hier het ons dan "provinsiale" en "landskerke". Nooit word

hiervoor die woord kerk in die enkelvoud gebruik nie. Daar is in die N.T. geen enkele

voorbeeld van dat kerke (gemeentes) van een land of provinsie 'n kerk genoem word

nie. Ook nie eens die gelowiges van een land nie. 28

Die Christelike Kerk was verder verdeel in twee groot groepe, die Joods-Christelike

en die Heiden-Christelike Kerk. Maar hierdie gangbare terme gebruik Paulus nie. Die

Heiden-Christelike Kerk is "al die kerke onder die heidene" (Rom. 16:4), en die Joods-

Christelike Kerk is "die kerke van Judéa wat in Christus is" (Gal. 1:22; vgl.

1 Thess. 2:14). Ons vertaling het "Christelike gemeentes in Judéa". Dit is reg. Dit

onderskei die Kerke van Christus van die Joodse. Ons het hier dus so iets as die

teenswoordige "denominasionele" onderskeiding van kerke. Ook in hierdie sin word die

woord kerk (enkelv.) nie gebruik nie. Dit kom nie voor om een kerkegroep van 'n ander

kerkegroep te onderskei nie.

Wat van die kerke van die wêreld? Vorm dit nie saam 'n Kerk nie? Ook hier hou

Paulus vas aan sy spraakgebruik: "Al die kerke van Christus groet julle" (Rom. 16:16). 29

Ons konklusie is: Nooit kan ons uitkom van 'n gemeente by 'n kerk nie, hetsy in

provinsiale, nasionale, denominasionele of selfs universele sin nie. Gemeentes saam

maak nie 'n kerk uit nie. Of: 'n Kerk bestaan nie uit gemeentes nie, 30 maar uit

gelowiges, en wel (1) in plaaslike verband, d.i. kerk in lokale sin, (2) oor die hele wêreld,

d.i. in universele sin.

2. KERK IN UNIVERSELE SIN

So kom die woord kerk 16 keer voor, buite die geskrifte van Paulus slegs drie keer, 31 en

by Paulus buite die gevangeskapsbriewe (Efésiërs, Kolossense) slegs twee keer. 32 In

hierdie sin word die Kerk by Paulus veral beskryf as Liggaam van Christus en as Gebou

van God.

Die Kerk is die Liggaam van Christus (Ef. 1:22, 23; Kol. 1:18, 24). Om aan die Kerk

en aan Christus te behoort, is nie twee aparte sake nie. 33 Die Kerk en die Liggaam van

Christus is een en dieselfde. 34 In liggaam sit ook weer verskillende gedagtes opgeslote.

Die eerste is rekapitulasie, samevatting onder een Hoof (Ef. 1:10), nl. van gelowiges uit

die Jode en heidene tot een liggaam (Ef. 2:16, 3:4-6). Die Kerk is dus 'n samevatting

van die menslike geslag tot 'n nuwe geslag teenoor Jodedom en Heidendom

(1 Kor. 10:32). 35 So is die Kerk ekumenies. Ekumenies wil sê: "Wêreldwyd in Christus

een". Nie gemeentes nie, maar die menslike geslag omvattend. Die tweede gedagte in

liggaam is die van 'n groeiende organisme. Die Hoof is ook die Begin. 36 Hoof van die

gemeente moet dan ook verstaan word in organiese sin, sodat die gemeente Sy liggaam

28

Die voorbeeld het ons gehad in 2 Kor. 2:1.

29

Vgl. ook 1 Kor. 7:17; 1 Kor. 11:16; 1 Kor. 14:23; 2 Kor. 11:28; 2 Thess. 1:4. [Hierdie voetnoot

se plek word nie in die gedrukte teks aangedui nie. Dit word hier geplaas sodat dit nie verlore gaan

nie - Willem Swanepoel]

30

"Alle plaatselijke gemeenten of kerken vormen één geestelijk geheel, het lichaam van Christus",

Greydanus, a.w., p. 83.

31

Matt. 16:18; Hand. 9:31; Hebr. 12:23.

32

1 Kor. 10:32; 1 Kor. 12:28.

33

Vgl. Bavinck, a.w., p. 356.

34

In Grieks uitgedruk met die lidwoord by die predikaat.

35

"Sie waren sich ein Geschlecht für sich das triton genos neben Juden und ethnê, den beiden

bisherigen Menschengattungen". F. Kattenbusch: Der Quellort der Kirchenidee, Festgabe für Adolf

van Harnack, Tübingen 1921, p. 146.

36

"Archê". Kol. 1:18.

10

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!