15.01.2013 Views

Nuwe en Ou Dinge - AH Bogaards

Nuwe en Ou Dinge - AH Bogaards

Nuwe en Ou Dinge - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Dat nasionalisering van die Kerk nie 'n denkbeeldige gevaar is, waar 'n werksame

ekumeniese verband nie bestaan nie blyk uit die moontlikheid dat 'n nasionale Sinode

verandering sou kon bring in 'n gemeenskaplike konfessie, sodat kerke ook

konfessioneel uitmekaar sou dryf. Ekumeniese verband is nodig ter wille van die eenheid

van die belydenis.

Die vraag moet nog gestel word na die verband met Kerke-groepe. Hier kan uit die

aard van die saak nie sprake wees van Sinodale verband nie, omdat dit kerke

(gemeentes) is wat nie in een kerkverband staan nie. Hier is die verband losser. 98 Waar

geen punte van kontak meer bestaan nie bly die Doop as band van die ekumeniese Kerk

bestaan. 99 Deur gebroke kerkverband word egter die eenheid nie opgehef nie.

Kerkverband bring nie eenheid nie, maar rus op eenheid. Kerkverband is 'n roeping op

grond van eenheid. Waar dit nie is nie, mag daar dus nie sonder meer by berus word

nie. Waar dit nog onvolkome is, moet dit gebring word tot groter volkomenheid.

e.v.

98 Bv. Konvent?

99 Kuyper, a.w., p. 253.

16

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!