01.05.2013 Views

Bult - University of the Free State

Bult - University of the Free State

Bult - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Alumni Alumni

Hulle bly vir ons kosbaar

Oud-personeel van die UV is in Oktober onthaal.

Sowat 120 mense het die geleentheid in die Reitz-saal

van die Eeufeessentrum bygewoon. Die sêr-groep

van Huis Marjolein het die gaste vermaak met die

produksie waarmee hul die “Klein Sêr” op kampus

gewen het. Pensioentrekkers of hul gades word gevra

om Kathy Verwey by UV-Bemarking, by 051 401 9343,

te kontak indien hul nie uitnodigings ontvang het nie.

Van die mense wat die geleentheid bygewoon het,

is dr. en mev. A.H. Klopper en prof. en mev. Niel van

Loggerenberg (foto bo), en mnr. Johan en mev. Hester

Otto, en prof. Johan van Schalkwyk. – Fotos: Kathy

Verwey.

Medelye Condolences

Our condolences go to the family and friends of people

who past away in recent months. Contributions are from

family, friends and colleagues.

Ons medelye gaan aan familie en vriende van mense

wat die afgelope paar maande oorlede is. Bydraes is

van familie, vriende en kollegas.

• Mr Godfrey Motja, who worked at Protection

Services, passed away in September 2008.

• Mnr. Piet Botes van die Departement Mikrobiese,

Biochemiese en Voedselbiotegnologie is ook in

September 2008 oorlede.

• Dr. T.J. (Tobie) de Vos, voor sy aftrede ’n senior

navorser by die destydse Instituut vir Sosiale

en Ekonomiese Navorsing en daarna Hoof:

Beskermingsdienste op kampus, is vroeër in 2008

oorlede.

• Mev. Annerie van Niekerk (35) is in Oktober 2008

aan kanker oorlede. Sy het ‘n B.A. Honneurs behaal

en was ‘n inwoner van Huis Sonnedou. Sy word

oorleef deur haar man, Werner, en dogter, Liané.

• Mnr. Johan (Stoney) Steenkamp (75) is in

November 2008 na ‘n kort siekte oorlede. Hy was

onder meer afrigter van die Vrystaatse Cheetahs,

die Suid-Afrikaanse Skolespan, die Vrystaatse

Skolespan, en hy het self ook vir die Vrystaat

uitgedraf. Hy word oorleef deur sy vrou Colleen,

twee seuns en ‘n dogter.

• Prof. Ryno Kriel (83), oud-burgemeester van

Bloemfontein en ook vir baie jare verbonde aan die

Departement Sielkunde aan die UV, is in Oktober

2008 oorlede. Hy word deur sy vrou, Helene, sewe

kinders en dertien kleinkinders oorleef.

• Dr. Etienne Marais (34) van Vanderbijlpark, wat

medies by UV gestudeer het, is in September aan

‘n hartaanval oorlede. Hy laat sy vrou, Ingrid, en

seun, Erhardt (3), agter.

• Mnr. Natie Ferreira (97)

is vroeër vanjaar vereer

as oudste lewende

pensioenaris van die

UV, oudste lewende

Vrystaatse rugbyspeler en

ook die oudste oud-Grey,

en is kort daarna oorlede.

Blouwillem Theron tussen oom Alex van Rensburg

(links) en Alph Coetzer, die oudste oud-Reitzers wat

die reünie bygewoon het.

Herrinneringe na meer as 60 jaar

opgediep

“’n Legende sterf!” Dit is die gevoel van Alex van

Rensburg van Zastron toe hy die Reitz-reunie verlede

jaar bygewoon het. Die Reitzmanne ken hom as

oom Alex (hy is 80) en was een van die heel eerste

inwoners in 1947 van Reitz. Hy was ook die oudste

oud-Reitzman wat die reünie bygewoon het, slegs ‘n

kortkop ouer as oom Alph Coetzer (78) van Hoopstad

Kuier in St. Francisbaai

wat in 1949 ‘n eerstejaar in die koshuis was.

Vra jy oom Alex wat sy gewaarwordinge was om

na soveel jare weer in die koshuis te kom, sê

hy “dit is heilige grond en ek is bang my voete

berokken skade daaraan”. Oor bungalow 5 waar

hy gewoon het, het hy gesê: “‘n Stille getuienis

van wondersoete goue jare, deur soveel daar

deurgebring.” Wat ‘n wonderlike opsomming van

sekerlik meer as een oud-Reitzman se gedagtes

wat die reünie bygewoon het.

Die reünie was vir oom Alex ‘n belewenis en hy

kan nie uitgepraat raak oor die vriendelikheid en

gasvryheid wat hy by die Reitzmanne gevind het

nie. “Die wete dat jy deel van Reitz is en altyd sal

wees, het die bloedstroom van patriotisme sterk in

my are laat klop.”

Oor die sluiting van die koshuis glo hy ‘n

wonderwerk kan nog gebeur en dat Reitz weer

sal heropen. “Hierdie monument kan nie vernietig

word nie, want dit is die Heimat van alle oud-

Reitzers – groot presteerders op velerlei gebiede,

wat hulle spore in die onvergeetlike stof van Reitz-

kamerwonings verewig het.” – Hennie Pienaar

Oud-personeel en alumni is deur UV Bemarking in St. Francisbaai onthaal. Blouwillem Theron was die

70 Bult 71

gasspreker.

Martin en Durma Loubscher, en Linelle en Len Kok. Slang du Plessis; mnr. en mev. Cor du Plessis.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!