05.05.2013 Views

CC- Maart - web - Curro Private School

CC- Maart - web - Curro Private School

CC- Maart - web - Curro Private School

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Private Skool CURRO DURBANVILLE Private School

.... continue from page 1

“You are worried about seeing him spend his

early years in doing nothing. What! It is

nothing to be happy? Nothing to skip, play

and run around all day long? Never in his life

will he be so busy again,” Jean-Jacques

Rousseau – Emile 1762.

Oueraande

Ek doen ‘n vriendelike beroep op al ons

ouers om hierdie belangrike oueraande by te

woon om u kind se vordering met die

opvoeder te kom bespreek. Daar is net 3

oueraande in die jaar vir vorderingsverslag-

bespreking.

Afwesighede

Leerders wat op gereelde basis afwesig is, is

‘n bekommernis. Dit is belangrik om te besef

dat daar deurentyd voorbereide en

onvoorbereide assesseringstake in die klas

gedoen word. Indien ‘n leerder dit mis weens

afwesigheid, kan dit die leerders se punte,

sleg beïnvloed. Ouers moet asseblief vir ons

hiermee ondersteun.

Opedag, 25 Februarie

March 2012

Op Saterdag, 25 Februarie het ons ‘n opedag

gehad vir 2013 se inskrywings. Dit is die

eerste keer dat ons dit op die wyse gedoen

het. Die hoofrede daarvoor is dat onderhoude

tydens die skooldag baie tydrowend is en dus

baie tyd van opvoeders in beslag neem wat

vele nasienwerk en voorbereiding het om te

doen. Ons glo by Curro daaraan om met elke

nuwe inskrywing ‘n individuele onderhoud te

voer, en kon dit suksesvol by die Opedag

doen.

We were overwhelmed by the interest of more

than a hundred prospective parents as they

were taken on a tour through the school,

followed by an interview.

After many enquiries it was decided to open a

second Play School class at the start of the

second term in the “Koopmans” building.

There are still a few places open. Anyone

interested can contact the primary school

secretary.

Kurrikulumgroete

Olivia van Heerden

Wêreldbiddag vir Vroue

Elke jaar, op die eerste Vrydag van Maart, bid vroue van oor die wêreld saam. Jaarliks kry

‘n ander land se vroue die geleentheid om die program op te stel. Hierdie jaar was dit die

vroue van Maleisië. Ons Curro-vroue, onder die bekwame leiding van juf. Rochelle, was

deel van hierdie biddende wêreld. Dankie aan tannie Therené wat vir ons ‘n inspirerende

boodskap kom gee het oor REGVERDIGHEID. Van die graad 6-dogters het ‘n toneeltjie

opgevoer om die begrip regverdigheid te verduidelik. Die dogters en die juffrouens het

kruise gemaak en dit uitgeruil as simbool dat ons Jesus se liefde moet versprei.

Ons wil graag dankie sê

aan Juffrou Jeanette wat

on so mooi uitgehelp het in

die graad R Afrikaanse

klas.

Excellent Learning * Uitnemende Leer Page 2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!