05.05.2013 Views

CC- Maart - web - Curro Private School

CC- Maart - web - Curro Private School

CC- Maart - web - Curro Private School

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Private Skool CURRO DURBANVILLE Private School

Graad 5 uitstappie na Spier

Woensdag 22 Februarie was daar groot

opgewondenheid onder die graad 5-leerders. Dit was

tyd om Spier toe te gaan!

March 2012

Ons het eerste na die swart arend gekyk. Een van sy

kloue is so sterk soos die kake van 'n jagluiperd. Ons

het geleer dat donkerte voëls kalmeer en dat die

vinnigste dier op aarde 'n swerfvalk is.

Ons kon aan uiltjies vat en oor hul ruggies streel. Die

meisies het musiek gespeel op hul Blackberry selfone

sodat die uiltjies kon dans.

Ons het ook meer geleer van die jagluiperd en kon na hulle kyk. Ongelukkig was hulle te

onrustig en ons kon hulle nie vryf nie.

Dit was 'n dag vol interessante feite en groot pret!

Carli Loubser Gr. 5A1

Fun Fanatics Grade RR en R

Op Vrydag 9 Maart 2012 was menige leerdertjies , ouers en opvoeders in rep en roer om

alles in gereedheid te kry vir hierdie lekker dag op die rugbyveld.

Die 10 klasse was in 5 lande ingedeel wat almal aan `n pragtige optog deelgeneem het.

Heel voor was dit die graad RR maatjies wat Amerika en Engeland voorgestel het.

Die graad R leerders het onderskeidelik Japan, Hawaii, en Suid-Afrika voorgestel en almal

was pragtig met baniere , vlae en toepaslike T- hempies getooi.

Elke groepie het die geleentheid gekry om hulself voor te stel d.m.v. sang, dans en versies

sê. Dit was so oulik en die leerders het werklik gewys waartoe hul instaat was.

Daarna was dit ernstige sake toe die 50m naellope begin. Hierdie “olimpiese” atlete was

oorgehaal en het soos die wind gehardloop. Die ouers het ook beïndruk en `n paar rekords

is opgestel !!! Jammer vir die paar wat gestruikel het.

Excellent Learning * Uitnemende Leer Page 6

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!