05.05.2013 Views

CC- Maart - web - Curro Private School

CC- Maart - web - Curro Private School

CC- Maart - web - Curro Private School

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Private Skool CURRO DURBANVILLE Private School

March 2012

MUSIEKNUUS… MUSIC NEWS…MUSIEKNUUS…MUSIC NEWS…

Koekverkoping

Baie dankie aan ons musiekouers vir julle wonderlike ondersteuning met ons

Valentynskoekverkoping. Dankie vir die spesiale moeite met die verpakking en

versiering van die gebakte koekies – die musiekouers is beslis bobaas bakkers en

nog baie kunstig ook! ‘n Rekordbedrag van R12 140 is ingesamel. Die fondse word

aangewend tot voordeel van die Musiekdepartement en die musiekleerders. Verlede

jaar het ons o.a. ‘n baie goeie CD-speler aangekoop wat opnames kan maak en

CD’s kan sny. Ons het ook tafeldoeke laat maak vir ons musiekkonserte.

UNISA ererol

UNISA het pas hul lys bekend gemaak van

leerders wat vanjaar op die ererol verskyn. Curro

het 7 leerders op die ererol! Baie geluk aan die

volgende laerskool musiekleerders:

Marco Erlank Musiekteorie Voorgraad 1

Kayla Hansen Musiekteorie Graad 1

Peter Kastoor Klavier Graad 1 en Musiekteorie Graad 1

Carli Loubser Klavier Graad 2 en Musiekteorie Graad 1

Jana-Mari Wolfaardt Musiekteorie Graad 3

Musiekpersoneel

Mnr Pieter van Zyl het op Sondag, 4 Maart ‘n uitvoering saam met die tjellis, JP

Malan gegee in die St Andrews-kerk. Hulle het ‘n staande ovasie ontvang vir hulle

ongelooflike spel. Die musiekpersoneel, en van die musiekleerders, was bevoorreg

om die konsert by te woon. Ons was so trots op Mnr Pieter! Hy vertolk ook op die

oomblik die rol van Henry in die radiovervolgverhaal, Seisoene.

Juffrou Jeanne Maritz het weereens ‘n Merietesertifikaat van UNISA ontvang vir uitstaande

onderrig in musiekteorie. Die gemiddeld van haar Top 10 leerders was

89%! Ons is trots op ons haar!

Juffrou Myrtle Visser het verlede naweek ‘n sangkursus aangebied vir sangers wat

agtergrondstemme vir kunstenaars doen.

Juffrou Marelize Zeeman (vioolonderwyseres), is lid van JAM Inc., wat 2e gekom het

in die Battle of the Bands kompetisie. Hulle gaan ook by die Olyffees en KKNK

optree en die voorprogram vir Prime Circle se konsert later vanjaar doen.

Choirs

The choirs are still working hard preparing for the Eisteddfod in May. Parents must

please make sure that choir members have the correct choir uniform. Remember to

keep the 4th of May (Senior Choir) and the 5th of May (Junior Choir) open for the

last choir camp before the Eisteddfod!

Excellent Learning * Uitnemende Leer Page 5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!