05.05.2013 Views

Matlou: new mayor - Letaba Herald

Matlou: new mayor - Letaba Herald

Matlou: new mayor - Letaba Herald

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

PAGE 10 LETABA HERALD - Friday 15 May 2009 PROMOSIES

TANA and David Hilton Barber. The well-known Kings Walden Guest

House is about to undergo a major upgrade.

Guest House upgraded

THE well-known Kings Walden

Guest House in Agatha is about to

undergo a major upgrade and refurbishment.

The premises will be closed for

three months with effect from June

1 for this purpose.

The gardens, which have attracted

many day visitors for wedding

photographs, picnics and

light refreshments, will also be

closed for this period.

The Hilton-Barber family, which

has operated the guest house for

the past 18 years, has entered into

a lease with a professional food

architect and caterer from Belgian,

Steven Jacobs. Jacobs and his wife

Sophie are recent arrivals in the

Agatha district.

Previously they operated an

up-market restaurant in Antwerp

and an events company which

handled conferences, product

launches, fashion shows and weddings.

David & Tana

Hilton-Barber will move to

Hunters Moon country house

which is also owned by the family.

Steven & Sophie will be very

happy to welcome guests in the

New Kings Walden's restaurant

and guesthouse as from September

1.

Faan nog hier

FAAN Opperman het nie Old Mutual verlaat

na agt en ‘n half jaar se diens nie!

Opperman het wel die persoonlike finansiering

afdeling verlaat en is nou betrokke

by die "franchise" departement onder

die bemarkings afdeling van Old Mutual.

‘n Goeddeurdagte besluit en beplanning

vir groter sukses.

SAVF pleit

vir huurders

DIE plaaslike SAVF-Tzaneen diensbestuur is al

sedert 27 Maart 1954 die eienaars van die

pragtige gebou in King Edward rylaan.

Die gebou was voorheen die Moedervreug

kraaminrigting. Gedurende 1961 is die

1000ste baba daar gebore. Die inrigting het sy

deure gesluit toe Van Velden Hospitaal geopen

is in 1968. Sederdien word die gebou verh

u u r.

Die inkomste van die verhurings is die SAFV

se hoof bron van inkomste en met die inkomste

word die oorhoofse kostes maandeliks gedek.

Kos asook lewensmiddele word ook daarmee

aangekoop om die behoeftige gesinne in die

gemeenskap te voorsien. Verder is die SAVF

afhanklik van die inkomste wat deur hulle

vrywillige werkers ingevorder word uit verkope,

funksies en donasies uit die gemeenskap.

Tans ervaar hulle groot finansiële druk,

aangesien al die kantore van die gebou nie

huurders het nie.

Indien daar enigiemand in die gemeenskap

is wat netjiese kantore verlang, skakel die

SAVF. Op die manier kan hulle weer honger

magies stil. Skakel hulle by: (015) 307 2645.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!