You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
S KO L E N U U S

STANFORD Lake College U/16 boys hockey players selected to

represent Limpopo Province: Dillen McGaffin, Michael Pirie, Farai

Chigumadzi, Bradley Altona, Gavin Pirie, Torin Wolff and Tam

Johnson.

THREE of Stanford Lake College’s star players of their U/18 boys

hockey team were selected to represent Limpopo Province at the SA

Championships: Stephan Bezuidenhout, Sesitwa Mohlala and Bradley

Costa.

U/14 girls of Stanford Lake College selected

to represent Limpopo Province in hockey at

the SA Championships: Cassandra McGaffin

and Michelle Pilusa.

U/16 girls Lizanne Steenkamp and Lory Hyde

of Stanford Lake College were selected as

part of the Limpopo hockey team.

Mans se punte

op ligaleer

DIE liga punte van die mansspanne van

Chameleon binnenshuise krieket sien soos

volg daar uit:

Mercurius, speel 11, wen 11 die span se

puntestaan op 77. Zim Dollerz, speel 11, wen

9, 67 punte. Mega span speel 12 wen 8, 64

punte. Benchwarmers, speel 11 wen 8, 59

punte. Hillbilly’s, speel 10 wen 4, 38 punte.

Square table, speel 10, wen 4, 34 punte. Tarkas

O, speel 9 wen 3, 32 punte. Tarkas J, speel 12,

wen 4, 32 punte. Ndodona, speel 11 wen 0,

punte staan op 3.

Op 23 Mei sal ‘n "8 over side" toernooi

aangebied word. Almal is welkom om ‘n span

in te skryf. Daar is baie pryse en trofeë op die

spel.

Vir meer inligting rakende die toernooi

skakel Marisé by: 079 622 5525.

News

from

Stanford

MELDAH Pilusa of

Stanford Lake College

was chosen to

represent Limpopo

Province as part of

the U/18 girls

hockey team.

LETABA HERALD - Vrydag 15 Mei 2009

Plasie-landloop voor

MERENSKY se landloopspan het Saterdag

weer gewys waartoe die Plasies in staat is.

Rejanne Morgan behaal 'n silwer medalje in

die vroue o/21 liga en Timothy Varrie behaal

ook 'n medalje in sy afdeling. Die res van die

span eindig onderskeidelik onder die top 10 in

hulle afdelings.

Adriaan is perdry se baas

ADRIAAN Kleynhans, ‘n graad 9 leerling aan

die Hoërskool Ben Vorster, het op 9 Mei aan

die 2de kwalifiserende ronde van die SANEF

skool liga in Pietersburg deelgeneem. Hy het

met sy perd Basil eerste gekom in die Working

Riding Level 0 klas en eerste in die Performance

Riding Level 0 klas.

Neels groet

NEELS Snyman, skoolhoof van Laerskool

Duiwelskloof is aangestel as hoof by Laerskool

Pietersburg Oos. Snyman bedank graag

almal vir hulle ondersteuning gedurende drie

en half jaar wat hy opgetree het as hoof by

Duiwelskloof. Hy bedank ook die ouers vir

hulle lojaliteit teenoor die skool.

PAGE 21

MERENSKY se A meisies en seuns tennisspanne het tydens hul eerste

vier ligawedstryde uitstekend gevaar, voor: Adriaan van Wyk, Christo

Botma, Pieter Erasmus en Flippie van den Berg. Agter: Nadine Katzke,

Raydene Moore, Alexis du Toit en Karien Venter.

Merensky tennisliga

begin op hoë noot

MERENSKY speel Vrydag in hul

eerste vier liga tenniswedstryde

teen Eric Louw, Capricorn,

Heuwelkruin College en Ben

Vorster in 'n ligarondomtalie toernooi

in Polokwane.

Die gesamentlike seuns en

meisiesspan wen al hulle wedstryde

op die dag gemaklik.

Die C-spanne se wedstryde

teen Ben Vorster is nog onbepaald

aangesien die wedstryde

nog gespeel moet word.

Karien Venter, Raydene Moore,

Alet Oberholzer, Megan van der

Westhuizen en Stiaan Gubbitz

speel pragtennis en verloor nie

een wedstryd nie.

Die reëlings vir die dag was

puik en die dag het glad verloop.