05.05.2013 Views

Matlou: new mayor - Letaba Herald

Matlou: new mayor - Letaba Herald

Matlou: new mayor - Letaba Herald

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

PROMOTIONS

Willem is nuut

in Tzaneen

VAN RENSBURG is 'n van om te onthou.

Willem van Rensburg is 'n prokureur van

Roodepoort, en het aan die begin van die jaar

'n praktyk in Tzaneen geopen.

Van Rensburgs Prokureurs en Akte Vervaardigers

is 'n belowende nuwe prokureursfirma,

met Van Rensburg-bande in Natal,

Lichtenburg en Roodepoort.

Van Rensburg se pa is al vir langer as 50 jaar

in die bedryf, met sy neef en neef se seun ook

al volgend in sy pa se spore.

As gereelde besoekers van die Kruger Nasionale

Park (KNP), het die van Rensburg-gesin

gereeld in die omgewing gekom, maar

nooit in Tzaneen self nie. Toe hulle onlangs

Tzaneen vir die eerste keer besoek het, het van

Rensburg en sy gesin verlief op die dorp

geraak.

Toe die idee om Tzaneen toe te trek eers

publiek gemaak is, kon niks hulle keer nie. Van

Rensburg het 'n soliede professionele verhouding

met Alliance Mining Corporation wat

graag 'n tak naby Polokwane wou open.

Alliance was vuur en vlam oor die idee.

Hierdie gesinsman van RAU is ook 'n ere

veldwagter en doen reeds vir baie jare werk vir

die KNP. Met die wildtuin diep in sy hart is 'n

skuif nader daaraan nóg 'n pluspunt.

Die gesin het besluit dat dit tyd was om uit

die stad te kom, en met van Rensburg se

agtergrond in die mynbedryf, bied Phalaborwa

ook baie besigheid.

So bevind van Rensburg, sy vrou Sheila, en

twee kinders, Alex en Winita, hulself in

Tzaneen. Van Rensburg se oogappel dogter is

nou in graad een in Laerskool Tzaneen. Alex is

tans in graad 8 en skoolgaande by Hoërskool

Ben Vorster. Hul oudste, Damien, het verlede

jaar vir die o/19 Sharks span uitgedraf wat ook

die o/19 trofee verower het. Hopelik sal hy

WILLEM van Rensburg is ‘n nuwe prokureur

in Tzaneen, en beslis een om dop te hou.

vanjaar die o/21 span haal.

Van Rensburg is baie geheg aan sy gesin, en

hoewel hy met die nuwe besigheid baie op die

pad is, hoop hy om gou wortels in Tzaneen te

skiet.

Van Rensburg wil nie Tzaneen net sy nuwe

huis maak nie, maar sy nuwe tuiste, die

gemeenskap nie net sy nuwe bure nie, maar sy

nuwe vriende.

Tzaneen se nuutste prokureur wil teruggee

aan die gemeenskap: "Ek wil nie net vat nie."

Nes van Rensburg sy gesinslewe met integriteit

en absolute waardes bestuur, so doen

hy ook met sy besigheid. Hy wil graag die

stigma van hartelose, gulsige prokureurs

breek, en deur sy aksies bewys dat die in sy

professie wel omgee.

Van Rensburg wil met hierdie houding die

Tzaneen-mark betree en uiteindelik sy praktyk

uitbrei. Hy sien kans vir groot dinge, en wens

om die gemeenskappe van Tzaneen, Polokwane,

Phalaborwa en alle omliggende areas te

dien. Willem van Rensburg - die prokureur wat

meer wil gee as vat - is een om dop te hou.

LETABA HERALD - Vrydag 15 Mei 2009

A brand new computer and networking warehouse

has open its doors in Tzaneen.

PLATINUM Computers & Networking

Warehouse offers costumers and computer

fundi’s a wide variety of computer

paraphernalia.

They focus mainly on sales, repairs and

networking, and with their moto: "Service

through knowledge", one can be sure and at

ease that this is the one-stop computer warehouse

where you will be assisted. The bonus is

the friendly faces in this shop.

Derick Olivier, manager, is new to Tzaneen

but has seven years experience in the computer

industry.

Good service and great prices is what they

focus on.

Olivier says that they not only repair computers

at their premises, but also do call-outs to

repair your computer at home or your office.

PAGE 9

THE friendly faces of PLATINUM Computers & Networking Warehouse, were service comes

with a smile and computer products get sold at very competitive prices. Derick Olivier,

Manager, Christo Olivier, technician and Joshua Modjadji, sales manager

New Warehouse opens

They will also collect your computer to

repair at Platinum.

They concentrate on all network related

problems.

And if you are looking for any computer

related products they do not stock, they will

get it for you.

Anti-virus/Internet security LCD Monitors,

wide LCD monitors, complete computer systems,

input devices, motherboards, PSU’S,

UPS’E, optical drives, hard drives, processors,

flash drives, compact storage, graphic cards,

speakers, headphones and CD and DVD

equipment is what you can expect to purchase

here.

PLATINUM Computers & Networking

Warehouse...service through knowledge. Best

service! Best prices! Visit them today.

20 Harry Dilly street. Contact them on: (015)

307 1825.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!