PAGE 12 LETABA HERALD - Friday 15 May 2009 Goue Jare-inwoners word bederf INWONERS van Goue Jare Bejaardesorg is onlangs in die Misty River Spur onhaal. Dit is geborg deur die Lions, Rotariërs en Johannes kotze. Van links: Minnie Burch, Foster Reed, Kotie Kotze en Sarie van Vuuren, bestuurder van Goue Jare. INWONERS van Goue jare geniet die ete in Misty River Spur geborg deur Rotariërs, Lions en Johannes Kotze. Van links: Poppie van der Westhuizen, Mari Roelvert, Brenda Booysen, Minnie Basson, Madelyn Mynhardt en Piet Mynhardt. DIE Lions, Rotariërs en Johannes Kotze het onlangs ‘n ete vir die inwoners van Goue Jare Bejaardesorg geborg in die Misty River Spur. Van links: Charles Parson, Babsie Parsons, Laura Meyer, Ingrid Pretorius en Berney Vezey. ’n PAAR van die inwoners van Goue Jare Bejaardesorg geniet die geborgde ete by Misty River Spur. Die Lions, Rotariërs en Johannes Kotze het die ete moontlik gemaak. Val links: Raatjie Elof, Tina Rautenbach, Bettie Marais, Hazel Kennedy, Frank Mason en Sus Human. Unity celebrates Mother’s Day UNITY Primary celebrated Mother’s Day in an alternative fashion last Friday. All Unity girls got to dress up as mothers as part of the celebrations. Various learners were nominated for Best Dressed Learner-Mom, front: Lebo Maloba, Praise Mphjana, Abertina Khosa, Ntiloboko Baloyi and Pabalelo Makhurupetsi. Back: Tebatso Mohale, Tshadile Rasebotsa, Tsakane Mushwana, Naznin Patel, Mapula Makgoba and Nthabiseng Masebe. THE girls of Unity Primary had much fun dressing up as moms last Friday as part of their Mother’s Day celebrations. Some of the girls nominated for Best Dressed Learner-Mom, front: Nicole Bvuma, Resona Mkhonto, Perside Mpisana, Refilwe Maake and Selaelo Maake. Back: Lethabo Shai, Thabile Malesa, Khadidja Mkhonto, Gina Nkuna, Ntsake Baloyi and Manti Pale. TEACHERS of Unity Primary relived their schooldays by dressing up as school children as part of the school’s Mother’s Day celebrations: Gladys Mongwe, taking first place for Best Dressed, Hannalie Snyman, second, and Mookwaneng Ngobeni, third. GENERAL/SCHOOL NEWS Laerskool spog met sterre DIE Top 10 graad 5 leerders van Laerskool Tzaneen het uiters goed presteer gedurende die eerste kwartaal van 2009. Voor: Jacques van Dyk (83%), Marli Burger (84%) en Leandri Luus (88%). Middel: Ferdi Geyer (93%), Kimberly Lourens (82%), Jannes van der Merwe (83%) en Adinda van Wyk (86%). Agter: Mariska de la Rey (87%), Lané Roos (88%) en Ivan Botha (88%). LAERSKOOL Tzaneen se graad 6 Top 10 leerders, voor: Thokozile Khosa (84%), Shoki Bopape (84%) en Heinrich Steenkamp (89%). Middel: Nané van Wyngaardt (86%), Monique de Lange (87%) en Melany Young (89%). Agter: Zonica Lombard (86%), Conrad Schmidt (93%), Nadine Engelbrecht (84%) en Marike Joubert (85%). LAERSKOOL Tzaneen se graad 7 leerders wat al gedurende vanjaar se eerste kwartaal die bul by die horings gepak het, voor: Carmen Schutte (89%) Elmien Marais (91%) en Rohit Mathew (83%). Middel: Franco van Zyl (90%), Coenraad van Deventer (83%), Alex Revelas (87%) en Eulenda Malatji (85%). Agter: Iseldri Jansen van Rensburg (81%), Marike Swanepoel (85%) en Mehnaaz Pathan (83%). FRANCO van Zyl van Laerskool Tzaneen het sy Limpopo gholfkleure vir seuns o/14 ontvang. KATEKANI Matsimpi van Laerskool Tzaneen het verlede Dinsdag aan die Mopani streek netbal proewe te Dr Anneke deelgeneem.
PROMOSIE LETABA HERALD - Vrydag 15 Mei 2009 PAGE 13