05.05.2013 Views

Matlou: new mayor - Letaba Herald

Matlou: new mayor - Letaba Herald

Matlou: new mayor - Letaba Herald

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

PAGE 6 LETABA HERALD - Friday 15 May 2009 KALENDER

Dirk, Genevieve trou

DIRK Booyse, seun van Sarel en Karin Booyse en Genevieve du Plessis,

dogter van Dawie en Charmain du Plessis, in op 11 April in die huwelik

bevestig. Hul vestig hul in Tzaneen.

Rotariërs in fondse

LETABA Rotariërs beplan ‘n

fondsinsameling vir 5 Junie by die

Warriors Barn.

Vyf plaaslike kunstenaars gaan

optree. Die kostes beloop R150

p/p en sluit ‘n driegang maaltyd

in.

Kaatjies is beskikbaar by NTT

Toyota. Skakel hulle by (015) 307

4440.

Die vertoning begin om 18:30.

Fondse word vir die Abraham

Kriel Kinderhuis asook die Letaba

Rotariërs aangewend.

Kunstenaars wat optree is Katryn

Barwise, Desiree, Ayden-Sky,

Sarel Snyman en Manbeast Life

Band.

Almal word uitgenooi om die

aand saam te geniet.

Skakel Anneke by 074 187 1776

vir meer inligting.

Baie geluk aan al die onderwysers van

Hoërskool Ben Vorster wat hul verjaardae

hierdie week en verlede week gevier het: Ankia

Botha - 6 Mei; Archi Norval - 8 Mei; Elize

Kruger - 13 Mei; Hennie Schnell - 16 Mei.

Congratulations to Madeleen Winterbach of

Merensky High School who is celebrating her

birthday on May 10.

Geluk aan al die lede van die Sakekamer wat

hul verjaardae hierdie week vier: Marlize Delport

- 10 Mei; Abri Cilliers - 11 Mei; Guy van

Heerden - 12 Mei.

Congratulations to Bernie Wheeler of Stanford

Lake College who is celebrating his birthday

on May 14.

Graag wil die inwoners en bestuur van Goue

Jare Bejaardesorg die volgende persone bedank

vir donasies van groente en vrugte asook

kruideniersware wat ons die afgelope week

ontvang het: T McClintock en Erna Joubert.

Sonder die welwillendheid en betrokkenheid

van almal sal ons nie kan oorleef nie.

Dit is die groot dag in Durban. Die mak Bulle

en die kwaai Sharks. Ek hoop al die Blou Bulle

in Tzaneen weet wat vir julle voorlê. Ek hoop

julle broeke bewe. Mike en Kobus in Durban,

trek maar julle blou truie uit. Daar gaan

geween en gekners word. Jones en die personeel,

ons sal sien wie trap op wie. Die vrou

met die Blou Bul truie, kry maar ander truie vir

jou honde. Aan al die Skarks wat my ken, ons

gaan wen. Van die groot Skarks kaptein, Izak.

Ek groet graag al my vriende en kennisse met

wie ek baie jare lank saam gewerk het. Mag ons

Vader u seën. Kom kuier gerus, Hanna Haasbroek.

My sel no is: 071 987 3991.

Inwoners van El Natan bedank Zonya Beukes

van Galito’s vir die heerlike vars vrugte en

groente wat ons Vrydag ontvang het. Dit word

opreg waardeer.

Die inwoners van Pionierspark wens Johan

Ferreira geluk met sy verjaardag op 15 Mei.

Mag jy jou dag geniet en ‘n geseënde nuwe

lewensjaar beleef.

Eddie Simpson van Simpson Motors het die

inwoners van Pionierspark op stemdag en weer

tydens die tussenverkiesing na die stembus

geneem. Baie dankie en alle voerspoed vorentoe.

Saterdagmiddag se vetkoeke was baie

welkom. Dankie aan die dame wat dit by

Pionierspark kom uitdeel het.

Die mammas by Pionierspark is nie Sondag

vergeet nie, danksy die Hervormde en NG

Wolkberg gemeentes. Elkeen met sy eie besondere

wens. Baie dankie vir julle omgee.

Magdil en Len, Caroline en Neels, Bella en

oom Oubaas asook die res van julle, dankie vir

Elize se verjaardag partytjie Vrydag. Met julle

was dit ‘n reuse sukses, sonder julle "useless".

Baie, baie dankie, Gert.

Winners of the bridge competition played on

May 16 at Macadamia were Shirley Ivy and

Win Scott. Second were Alta Gubbitz and Vera

Vo l l e r.

Winners of the bridge competition played at

Coach House were Jane Rochester and Dot

from Johannesburg. Second were Shirley Ivy

and Nan Forrest. Hint: Take out Double: If you

are short of opener’s suit and have 12 or more

points, double, asking partner to bid any of the

remaining suits. If you hold opener’s suit,

pass.

Leer découpage

NG Kerk Letsitele se Craft Klub bied op 6 Junie

om 08:00 'n glas découpage klas aan by die N

G Kerk Letsitele se amfi teater. Koste beloop

R250 wat alles insluit. 'n Groot glas bak gaan

gemaak word. Gaan deel kreatiwiteit en leer

saam hulle iets nuuts. Skakel Amanda by 083

451 3007 of Ina by 072 435 4648 vir bespreking.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!