20.11.2017 Views

Debtfree Magazine November 2017

The November 2017 Issue of Debtfree Magazine. We discuss working with a PDA and getting ready for December.

The November 2017 Issue of Debtfree Magazine. We discuss working with a PDA and getting ready for December.

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die tekorte in die Staat se bankbalans kan nie voortduur nie en sal op een

of ander gefinansier moet word, gaan die ‘n verhoging in persoonlike

belasing of BTW beteken? Dit blyk of dit persoonlike belasting gaan wees

maar daar is derduisende entreperneurs in die informele sektor wat nie

belasing betaal nie en miskien kan BTW ‘n beter opsie wees. Welke een ookal

ons gaan hoes vir hierdie tekorte. Die gedurige geblêr om instellings soos

banke te nasionaliseer, grond onteien sonder vergoeding, skommelings

van Ministers, bedanking en afdanking van senior amptenare wat korrupsie

wil staak maak van die rand ‘n speelbal en ‘n verdere kredietafgradering

is seker op die kaarte.

Annus horribilis die Koningin het nie ‘n clue gehad nie, ons beleef

dit en mag dit tot ‘n einde kom!

Groetnis.

Christo Hattingh

Kyk gerus my LinkedIn profile:

https://www.linkedin.com/in/christo-hattingh-351a52130/

* Seriously please do let us know if you found this article to be

funny/offensive/amusing/interesting feedback@debtfreedigi.co.za

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!