30.01.2018 Views

Debtfree Magazine January 2018

SA's Free Debt Counselling & Debt Review Industry Magazine. We discuss Bitcoin, Steinhoff, amending the National Credit Act and more in this issue.

SA's Free Debt Counselling & Debt Review Industry Magazine. We discuss Bitcoin, Steinhoff, amending the National Credit Act and more in this issue.

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Derdens en laastens kan jy n proaktiewe en positiewe benadering volg en

besluit om iets daadwerklik en opbouend te doen. Verstaan jou situasie

en soos al telkemale in die verlede gesê is wees eerlik daaromtrent. Praat

met kundiges en luister na hulle oplossings vir jou probleem en nee, n

kundige is nie hierdie “besighede” op Facebook wat kitslenings aanbied

nie, die wat adverteer dat geen ITC gedoen word of dat hulle jou ongeag

van jou krediet telling (credit score) sal help, dit klink te goed om waar te

wees en is!

Positief beteken hoe vinnig kan jy uit die moeilik kom en wat kan jy doen

om dit te bewerkstellig, Het jy n paar Rand spaar wat jy ekstra op my skuld

kan betaal, hoeveel van jou jaarlikse verhoging of jou jaarlikse bonus wat jy

in hierdie jaar gaan ontvang kan jy gebruik om jou skuldlas te verminder?

Die spreekwoord van wat jy insit sal jy uitkry is so waar in hierdie geval.

Help jou Skuldberader om ‘n jaarlikse assessering van jou inkomste en

uitgawes te doen en wees proaktief om jou finansiële welvaart terug te kry.

Groete en gaan julle goed!

Christo Hattingh

Kyk gerus my LinkedIn profile:

https://www.linkedin.com/in/christo-hattingh-351a52130/

* Seriously please do let us know if you found this article to be

funny/offensive/amusing/interesting feedback@debtfreedigi.co.za

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!