24.12.2012 Views

Rowers teiken Klein - Letaba Herald

Rowers teiken Klein - Letaba Herald

Rowers teiken Klein - Letaba Herald

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

BYLAE

Prepare for fire season

PREPARE for the fire season this year. Farmers

and landowners have to create firebreaks in

order to reduce the risk of fires spreading

between farms/properties.

According to the law, different types of

boundaries require different widths of

firebreaks.

The width of the firebreak between two

plantations has to be at least 5m wide. Likewise

the width between plantation and orchard,

plantation and bush, orchard and bush,

and orchard and grassland.

Grassland poses a major threat during the

dry season, and excluding the orchard-grassland

boundary, all other boundaries connecting

with grasslands have to be at least 10m

wide.

Orchards pose less of a threat, and require

Makadamia

simposium

DIE 4de Internasionale Makadamia

Simposium sal plaasvind van 6 tot 9

September 2009 in die Kruger Nasionale Park,

Suid-Afrika, en sal aangebied word deur die

Suid-Afrikaanse Makadamia-kwekersvereniging

(SAMAC). Soos met die eerste

Internasionale Makadamia Simposium wat in

1999 in Suid-Afrika gehou is, is die primêre

doel om mense binne die internasionale

makadamiabedryf vanoor die hele wêreld

bymekaar te bring om inligting uit te ruil. Die

4e Internasionale Makadamia Simposium sal

by Berg-en-Dal ruskamp wat aan die suidelike

grens van die Kruger Nasionale Park geleë is,

gehou word.

Die voorlopige program is reeds opgestel, en

die simposium begin op die Sondag namiddag

met registrasie en 'n openingseremonie.

Die Maandag en Dinsdag sal daar beide

mondelinge- en plakkaat-aanbiedingsessies

wees, en die geleentheid sal afgesluit word

met 'n gala-ete op die Dinsdagaand.

'n Opsionele toer van die makadamiabedryf

in Suid-Afrika sal op die Woensdag

plaasvind.

Registrasie sluit op 17 Julie 2009 en die koste

verskil, afhangend van die deelnemer se

bywoning van spesifieke geleenthede. Besoek

die webwerf vir meer inligting.

'n Verskeidenheid akkommodasie-opsies is

beskikbaar by Berg-en-Dal-kamp:

Drie-bed hutte met privaat badkamers en

kombuisfasiliteite

Gesinsstyl akkommodasie wat bestaan uit

twee slaapkamers, 2 badkamers (een met 'n

stort en een met 'n bad, maar net een aparte

toilet). Elke slaapkamer het twee

enkelbeddens. Hierdie tipe akkommodasie sal

gebruik word as twee enkel kamers tensy

afgevaardigdes mekaar goed ken, in welke

geval twee 'n kamer kan deel. Kampering.

Bring jou eie tent of woonwa en

kampeertoerusting indien enige afgevaardigde

graag tentakkommodasie in die

kampeerarea wil reël, met beddens,

beddegoed en lampe, kan dit gereël word op

versoek, maar ons moet dit lank voor die tyd

weet. Indien u hierdie opsie wil ondersoek,

kontak asseblief Ethne Cameron by

ethne@goingafrica.co.za of bel: +27 13 751

1638.

Vir enige inligting met betrekking tot

registrasie en akkommodasie, kan Ethne

Cameron,

ethne@goingafrica.co.za gekontak word. Vir

algemene navrae, sowel as belangstellende

borge, kontak asseblief Chrisna Strydom,

Chrisna@subtrop.co.za

Besoek asseblief die amptelike webtuiste van

die simposium: www.4macadamia.com vir

alle relevante inligting en opdatering

landowners to create a firebreak of only 3m in

width between two orchards.

Firebreaks at any road reserves (between

road and veld, orchard etc.) may be 2m

wide.

Remember that these firebreaks have to be

created on either side of a boundary - the

resulting width then doubling with each

firebreak.

Join the fight against uncontrolled fires and

ensure your firebreaks are in place before June

1.

LETABA HERALD - Vrydag 22 Mei 2009

PAGE 15

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!