PAGE 34 LETABA HERALD - Friday 22 May 2009 Jan, Jannie wen gholfdag JAN Buitendag, regs op die foto en Jannie Spaumer het Saterdag die "Betterball Scrambler Drive" gholfkompetisie gewen. Die kompetisie is deur BEC op die bane van Orangedene geborg en het ‘n vol veld van 54 spelers getrek. By Jan staan Tienie Prinsloo van BEC, links en Francois van Rooyen, klubkaptein. Jannie was nie beskikbaar tydens die neem van die foto nie. LLWELLYN en Corrie Labuschagne het die tweedeplek in Saterdag se gholfdag op Orangedene verower. In die middel van hulle staan Tienie Prinsloo van BEC wat die gholfdag geborg het. Die derdeplek is deur Jacques Nel en Leon Pieterse ingepalm. Johan du Toit en Bennie Osmers het die vierdeplek verower. Kerk hou fiets wedren DIE AGS gemeente te Modjadjiskloof bied op 30 Mei ‘n fiets wedren aan. Die wegspring is by die Constantia boeresaal. Alle fiets geesdriftiges word uitgenooi om die dag saam met die gemeente te gaan geniet. Daar sal ook ‘n verskeidenheids stalletjies wees. Medaljes sal aan deelnemers oorhandig word wat die wedren voltooi. Daar is ook prysgeld op die spel vir eerste, tweede en derde plekke. Daar is drie kategoriee: 10km, 30km en 80km. Die eersteplek in die 80 km wen ‘n rooibok. Die 80km spring weg om 09:00. Vir meer inligting rakende die wedren skakel Jaco: 082 219 6423 of Sarie: (015) 307 6018. Family Fun Run UNICORN Hockey Club is hosting a Family Fun Run on Saturday, June 20, at Unicorn School Pavilion. There will be two off-road routes. Entry fee for the 4km run is R30, and entry for the 9km run is R40. The entry fee will include a breakfast. Registration starts at 7:30 and the race at 8:00. For any further queries please contact Ali on 0828054407. Fietsresies deel van kerk se jaarlikse basaar DIE Wolkbergfietsresies vind op Saterdag 30 Mei plaas. Afstand : 10 km, 33 km, 66 km. Resies begin om 07:00 by NG Kerk T z a n e e n - Wo l k b e rg . Inskrywings : Saterdag om 06:00 by die wegspring ( NG Kerk Wo l k b e rg . ) Inskrywingsfooie: R10-00, R40-00, R50-00. Eerste 29 deelnemers sal medaljes ontvang met voltooiing van resies. Ander deelnemers se medaljes sal aan hulle gepos word. Navrae:- Kerkkantoor - 015 3074062 of Philip Bekker - 082 924 8917. THE following athletes of the Tzaneen Marathon club is going to participate in the Comrades Marathon this coming S u n d a y. Karen Armstrong, Oliver Borzo, Eugene Ecroignard, Mientjie Els, Tshiamo Kwati, Friedrich Lisse, Edward Mathebula, Sam Nkuna, Timothy Nkuna, Matome Rakhwale, Ellex Rikhotso, Monica Roode, Cor van Heyningen and Nick Wright. Timothy Nkuna, Chairperson of the club, would like to express his gratitude to all who contributed to help these athletes. Nashua Limpopo, who SPORTS DIE Tzaneen Country Lodge-span het derde geëindig in die Sakekamer se aand-gholf toernooi. Van Links: Jannie Coertzen, Neville Huysamen, Jaco Strydom, Marcelle Breedt van E-Bearing (hoofborg) en André Liversage. DIE Coke-span het die tweedeplek in die Sakekamer se middag-aand gholf toernooi behaal. Van links: Jean Coetzee, Phillip Buyst, Collin Jackson, Marcelle Breedt van E-Bearing en Zane Kader. DIE Westfalia span wat algehele wenners van die toernooi was. Michelle Breedt van E-Bearing (hoofborg) staan by hulle. Local athletes to conquer Comrades donated T shirts, and 360 Degrees Sport Shop who donated the running vests. Nkuna whishes the athletes all the best of luck. "May you represent Tzaneen in good faith as you always do. Halala Tzaneen Marathon Club, halala", he said. Nkowankowa jeugklub seëvier teen Mountainview WARM aksie en uitstekende rugby is gespeel deur die Nkowankowa DZJ rugbyspan. Hulle het te staan gekom teen die Mountainview rugbyspan van Polokwane. Die telling was 8/0.
LETABA HERALD - Vrydag 22 Mei 2009 PAGE 35