24.12.2012 Views

Rowers teiken Klein - Letaba Herald

Rowers teiken Klein - Letaba Herald

Rowers teiken Klein - Letaba Herald

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

S KO L E N U U S

Antjies is bedrywig

NETBAL spelers van L/s Dr Annecke het gekwalifiseer om aan die finale Limpopo proewe te

gaan deelneem. Dit sal plaasvind op 23 Mei 2009 te Polokwane. Agter vlnr: Tsholofelo Bulala

(O/13), Shonny Thuketana (O/13), Precious Mhlari (O/13), Katie Morgets (O/13). Voor vlnr:

Rirhandzu Shikwambana (O/12), Vanessa Mkhabele (O/12), Thando Mnisi (O/12).

LAERSKOOL Dr Annecke het op 16 Mei hul jaarlikse rugby bulletjiedag gehou. Skole vanuit die

hele omgewing het deelgeneem, en die bulletjies en hul ouers het dit baie geniet. Hier speel Dr

Annecke en Mariepskop se o/6-spanne teen mekaar.

DIE organiseerder van die bulletjiedag, Charl Coertse, bedank hier vir C.P. Minnaar & Seun wat

as hoofborg van die Bulletjiedag opgetree het. Vlnr staan Gerhard Venter, skoolhoof, Henna

Minnaar, Piet Minnaar en Charl Coertse.

LETABA HERALD - Vrydag 22 Mei 2009

PAGE 27

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!