24.12.2012 Views

Rowers teiken Klein - Letaba Herald

Rowers teiken Klein - Letaba Herald

Rowers teiken Klein - Letaba Herald

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

S KO L E N U U S

Laerskool se sterre blink

DIE kompetisie tussen die Top 10 graad 4 leerders van Laerskool

Tzaneen was straf gewees gedurende die eerste kwartaal, voor;

Gideon Serfontein (86.1%), Adriaan Roets (86.3%), Lize Crafford

(86%) en Suzaan Haasbroek (85.2%). Middel: Wian Jacobs (85.2%),

Miha de Jager (88.7%) en Sumari du Plessis (83.7%). Agter: Cailen

Ann Luis (84.3%), Elzette van Dyk (88.3%) en Emje de Nysschen-

Gebhardt (86.4%).

LAERSKOOL Tzaneen se o/13 A netbalspan het verlede Dinsdag aan

die Mopani streeksproewe te Dr Anneke deelgeneem, voor: Thabitha

Modiba, Bothu Mamarara, Carmen Schutte en Marli Maree. Agter:

Iseldri Jansen van Rensburg, Vulani Thuketana en Cleopedia Maponya.

Carmen Schutte en Iseldri Jansen van Rensburg is deur na die finale

proewe vir die Limpopo netbalspan. Al die meisies se uitrustings is

deur Charlene Maree van Cycads Galore geborg.

LETABA HERALD - Vrydag 22 Mei 2009

LEERDERS van Laerskool Tzaneen het verlede

Donderdag aan die tweede ronde van die

ATKV Redenaars kompetisie te Groblersdal

deelgeneem. Met ter perse gaan was daar nog

nie wenners van die kompetisie aangewys nie.

Wenners sal later vanjaar aan die nasionale

ATKV Redenaars kompetisie deelneem. Voor:

James Vorster, Suné Minnaar, Cilmarie Geyer

en Anke Minnaar. Middel: Wian Jacobs, Dinél

Dreyer en Carmen Nagel. Agter: Kristi Dreyer,

Carmen Schutte, Inge van Rensburg en El

Anne van den Berg.

Vossies hou Vrydag

kultuuraand

HOËRSKOOL Ben Vorster bied Vrydag hul

kultuur gala-aand aan.

Hierdie skouspel van Vossie-talent, wat die

vorm van ‘n "Barnyard-aand" aanneem, vind

in Ben Vorster se skoolsaal plaas.

Wees 18:30 vir 19:00 daar.

Kaartjies beloop R50 per person, of R400

per tafel.

Bespreek nou ‘n tafel. Skakel Tersia by (015)

307 4490, en sien Vossiekultuur Kook!

PAGE 29

SARENA Wolff of Unicorn Preparatory recently

took part in the second school qualifier

Equestrian horse-riding show held at Broadlands,

Polokwane. She came second in her

“Working Hunter Class”.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!