24.12.2012 Views

Rowers teiken Klein - Letaba Herald

Rowers teiken Klein - Letaba Herald

Rowers teiken Klein - Letaba Herald

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

SPORT

Lé Club lede tem Magoebaskloof

DIE afgelope naweek is die gewilde Pricewaterhouse-Coopers

Magoebaskloof Cycling

Challenge aangebied. Polokwane se fietsry

klub, Polokwane Peddlers het weer vanjaar

gasheer gespeel. Gerrit Agenbach van

Le’Club het deelgeneem aan die 70 km

meesters kategorie. Hy was eerste oor die

wenstreep binne ‘n tyd van 02:38:19. George

Malan, van Pricewaterhouse-Coopers regs

oorhandig sy prys.

LE’ Club se lede het puik gevaar tydens die

Pricewaterhouse-Cooper se jaarlikse fietswedren.

Gert Marincowitz het die 100km

meesters binne 03:40:26 gewen. George

Malan, regs oorhandig sy prys.

DOROTHY Rood van Le’Club ontvang haar

welverdiende derde prys by George Malan.

Sy het deelgeneem aan die 70 kilometer sub

veteraan kategorie en het dit binne ‘n tyd van

03:14:14 voltooi.

LETABA HERALD - Vrydag 22 Mei 2009

Jacques, Riaan behaal vierdeplekke

‘n PA EN SEUN van Tzaneen het die naweek

uitstekend presteer tydens die Nasionale

Binnenshuise Boogskiet kampioenskap.

Jacques en Riaan het albei vierdeplekke in

hulle onderskeie afdelings behaal.

Jacques het vir die derde jaar agtereenvolgens

sy nasionale kleure verwerf.

Jacques, Riaan en Ida Mostert het

Limpopo as ‘n span verteenwoordig. Hulle

het ‘n derdeplek as provinsie behaal.

"NET so bietjie laaste inspeksie voor ek die

piesang roete aandurf oppad na Magoebaskloof."

Sandra Jacobs se Capuchun kind,

Rischae het gesorg vir groot vermaak by die

wegspring en eindstreep van die fietswedren

by Merensky.

DIE Limpopo boogskietspan

spog met

hulle trofee op die

foto regs, van links:

Jacques Van Niekerk,

Ida Mostert en

Riaan van Niekerk.

PAGE 33

DIE winter son het sy tol begin eis vir Clarissa

Combrink en Jaelene Coedzee. Hulle het

opgetree as beamptes tydens die fietswedren.

Hulle is van Hoërskool Merensky.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!