24.12.2012 Views

Rowers teiken Klein - Letaba Herald

Rowers teiken Klein - Letaba Herald

Rowers teiken Klein - Letaba Herald

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

CALENDER

Baie geluk aan Zane Fanie van die Tzaneen

Sakekamer wat sy verjaardag of 20 Mei gevier

het.

Congratulations to Johann Ueckermann of

Stanford Lake College who is celebrating his

birthday on May 22.

Goue Jare Bejaardesorg wil die volgende

persone en instansies bedank vir donasies van

groente, vrugte en klerasie wat ons gedurende

die week ontvang het: ZZ2, tannie Lettie,

Riaan Dames en Claudia Smit vir tafeldoeke

geskenk. Sonder hierdie welwillendheid en

betrokkendheid van almal sal ons nie kan

oorleef nie.

Die Letsitele biblioteek vra ieder en elk om

asb hulle harte oop te maak en boeke wat hulle

nie meer gebruik nie, (maak nie saak in watter

taal nie,) aan die Letsitele biblioteek sal skenk.

Hulle verkoop van die boeke om fondse in te

samel om nuwe boeke, veral Afrikaanse boeke

aan te koop. Skakel Marie by 082 772 4600 of

(015) 345 1911.

Marie Lubbe verjaar op 21 Mei. Die Pioniers

wens haar veels geluk met haar verjaardag.

Mag sy goeie gesondheid geniet in haar nuwe

l e w e n s j a a r.

Lucy Bergmann verjaar op 21 Mei. Die

inwoners van Pionierspark wens haar veels

geluk met haar 80ste verjaarsdag. Mag dit ‘n

heuglike dag wees saam met haar familie en

vriende. Lucy is reeds vir baie jare ‘n inwoner

van Pionierspark en het ’n lewendige belangstelling

in almal se doen en late. Sy lewer

ook elke Donderdag die Letaba Herald vir

almal daar af. Die Pioniers hoop dat sy goeie

gesondheid sal geniet en nog vele mooi jare

sal geniet.

Joyce Clements verjaar op 19 Mei.

Vriendinne van ‘n hele paar jaar gelede onthou

haar en Eddie en wens haar veels geluk met

haar verjaarsdag. Mag sy die dag saam met

familie in Jeffreysbaai geniet.

Baie dankie aan Nick van der Vyver vir die

mooi avokados. Die inwoners van Pioniers het

die geskenk met dank ontvang.

Die inwoners van Pionierspark het verneem

dat Elsie Koekemoer ‘n operasie ondergaan

het. Hulle vertrou dat sy spoedig sal herstel en

binnekort weer haar ou self sal wees, want

hulle gaan haar beskuit nodig kry.

Ben en Jeanette Breytenbach se gewilde

wildtuintoer is weer op hande. Die toergroep

is nooit voltallig sonder ds Henk en Trudie nie.

Julle word ‘n gelukkige en voorspoedige toer

toegewens. Kom veilig tuis met mooi herinneringe.

Die inwoners van Pionierspark.

Rina van Schalkwyk het onlangs kwaai

teëspoed opgetel. Haar vriendinne in Pionierspark

dink aan haar en bid dat sy die terugslag

sal verwerk.

The elders of Pioniers Park wish to thank

Merensky High School for fetching us for the

concert. We enjoyed the singing and dancing

very much. Do congratulate the narrator and

actors. They were very good. Thank you very

much for the lovely tea afterwards. It was very

thoughtful of you.

Winners of the bridge competition played on

May 11 at Macadamia were Nan Forrest and

Di Lougher Clarke. Second were Shirley Ivy

and Win Scott.

Winners of the bridge competition played at

Coach House on May 14 were Ala Sussens and

Marie Liversage. Hint: Opening leads: Do not

underlead an Ace or an King. Top of a sequence

is better.

Die Yestercars klub nooi die publiek van oral

oor om weer deel te wees van ons grootste en

mooiste motor uitstalling by die Wolkberg

kerkterrein op 30 Mei. Alle eienaars van ou

motors wat verlede jaar deel was van die

uitstalling word genooi om weer te kom. Kom

deel jou trots, jou motor. Skakel Emmie by 082

224 6887.

Soekie visits Tzaneen

SOEKIE Krog, presenter of "In die spieël" on

Radiokansel, will be visiting the youth of

Tzaneen very soon.

This accomplished musician, who is dedicated

to bringing "the Word of God" to all, has

released several

CD’s, and helped

with two of Jan de

Wet’s "Loflaaitie"

C D ’s .

Join Krog at the

T z a n e e n - Wo l k b e rg

Church on Friday,

May 29.

All nursery schools

and playgroups are

invited, as well as all

Gr 0 - 3 learners.

Entrance is R5 per

child, and the performance

will start at

1969

matriek

reünie

DIE 1969 matrieks

van Hoër- skool Merensky

beplan ‘n reünie

te Brakpan.

Die reünie word

beplan vir 12 Sept

e m b e r.

Vir meer inligting

rakende die reünie

skakel Frieda Nel

(Zaayman) by 082

378 8432/(016) 366

0943 of epos:

frieda@3gi.co.za

11 : 0 0 .

Krog will be entertaining the children for

about an hour at the Wolkberg Church. For

any enquiries, contact the church office on:

015 307 4062.

LETABA HERALD - Vrydag 22 Mei 2009

LETABA Herald would like to congratulate

the following readers who won a Pepadew

hamper by participated in our mothers day

sms competition.

Marlize Botha, Jubie Husain, Estelle Allan,

PAGE 7

They win Peppadew hampers

Jacques van den Heever, Simoné van den

H e e v e r.

You can collect your hamper at our offices

in Boundary street 32, Tzaneen. (015) 307

5050.

NG Wolkberg hou basaar

DIE NG Wolkberg basaar is om die draai.

Die amptelike opening is oor ‘n week op 29

Mei om 10:00.

Soekie Krog tree Vrydag om 11:00 in die

Wolkberg Kerk op. Alle kleuters, speelgroepe,

kleuterskole en graad 1-3 klasse van die verskillende

laerskole word hartlik genooi om die

optrede te kom bywoon. Die optrede sal tot

om 12:00 duur.

SAVF Kleuterskool Tzaneen se trompoppies

tree Vrydag om 17:15 op sowel as Saterdag om

10:00.

Die Wolkberg Fietsresies vind Saterdag

plaas. Drie verskillende afstande, 70, 40 en 10

km. Wegspring by die Wolkberg Kerk om

07:30, 07:40 en 07:50. Eindpunt by Wolkberg

Kerk. Medaljes word aan die eerste 29 volwasse

deelnemers oorhandig. Kinders en ander

deelnemers se sertifikate sal aan hulle

gepos word.

’n Hondeskou vind Saterdag om 11:00 by

LETABA Rotariërs beplan ‘n fondsinsameling

vir 5 Junie by die Warriors Barn.

Vyf plaaslike kunstenaars gaan optree. Die

kostes beloop R150 p/p en sluit ‘n driegang

maaltyd in.

Kaatjies is beskikbaar by NTT Toyota. Skakel

hulle by (015) 307 4440. Die vertoning begin

om 18:30.

die kerk plaas. Drie kategorië - klein, meduim

en groot honde.

‘n Groot verskeidenheid plante, handwerk,

tuisgebak, konserf, groente en vrugte, vars

vleis en biltong sal te koop wees.

Basaar kos: Kerrie en Rys, Braaivleis ete wat

Khalahari sosaties, 'spare ribs' en boerewors

insluit, gevulde vetkoek, pannekoek, yankees

en ’basaar poeding.'

Daar sal ook ‘n teetuin wees waar ‘n verskeidenheid

heerlike spoggehalte tuisgebak en

'n koppie tee of koffie saam met vriende

geniet kan word.

Skyfskiet - 'n Koedoe en MP3 speler is te

wen.

Kindervermaak: Reuse glybaan, springkasteel,

visvang, lekkergoed, spook- asem,

draai roomys, koeldrank, lap- en gesigverf, en

'n spookhuis.

Genoegsame sekuriteit en veilige parkering

is beskikbaar.

Rotariërs hou fondsinsameling

Fondse word vir die Abraham Kriel Kinderhuis

asook die Letaba Rotariërs aangewend.

Kunstenaars wat optree is Katryn Barwise,

Desiree, Ayden-Sky, Sarel Snyman en

Manbeast Life Band.

Almal word uitgenooi om die aand saam te

geniet. Skakel Anneke by 074 187 1776 vir

meer inligting.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!