01.05.2013 Views

Bestuur en Volhoubaarheid - Shoprite

Bestuur en Volhoubaarheid - Shoprite

Bestuur en Volhoubaarheid - Shoprite

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bestuur en Volhoubaarheid vervolg

KORPORATIEWE BESTUUR

– bestuursprestasie aan die hand van begrotings en sakeplanne te beoordeel;

– kernrisikogebiede uit te wys;

– te verseker dat interne kontrolemaatreëls in werking gestel word;

– komitees te stig om die direksie sy verantwoordelikhede te help nakom, en om die opdrag vir sodanige komitees te bepaal; en

– te verseker dat die Groep sy verpligtinge en verbintenisse nakom kragtens die wette, regulasies, en kode van korporatiewe praktyk en gedrag

waaraan die Groep onderworpe is.

Voorsitter en hoof- uitvoerende beampte

Dr CH Wiese is die nie-uitvoerende voorsitter, wat die direksie van leiding en bestuur voorsien en ook verseker dat die direksie doelmatig en gefokus

is en doeltreffend as ’n eenheid funksioneer. Hy tree op as fasiliteerder by direksievergaderings; verseker dat menings vryelik vloei, en probeer stuur

gesprekke na optimale uitkomste in die belang van goeie bestuur.

Die hoof- uitvoerende beampte, mnr JW Basson, doen verslag aan die direksie, is verantwoordelik vir die daaglikse sake van die Groep, en die

formulering en inwerkingstelling van strategieë sodra die direksie dit goedgekeur het. Hy word deur verskeie hoofde van bedryfsafdelings bygestaan.

Direkteurs

Alle nie-uitvoerende direkteurs, buiten die voorsitter, is onafhanklik, soos dit in die King III-kode omskryf word.

Om onafhanklikheid en integriteit te handhaaf openbaar direkteurs al hul wesenlike belange namate en wanneer dit ontstaan. ’n Lys van direkteursbelange

word jaarliks voorgelê.

Die nie-uitvoerende direkteurs het onbeperkte toegang tot die bestuur en alle maatskappy-inligting, -rekords en -dokumente, en kan afsonderlik,

sonder die teenwoordigheid van die uitvoerende direkteurs, met die bestuur vergader.

Die Groep het ’n formele direksie-oriënteringsprogram wat deur die maatskappysekretaris bestuur word. Direkteurs ontvang al die nodige dokumente

om hul te vergewis van aspekte wat die direksie raak. Die direkteurs kan professionele advies inwin oor enige sake met betrekking tot die

werksaamhede van die Groep.

Ingevolge die statute van Shoprite Holdings, tree direkteurs minstens elke drie (3) jaar op rotasie uit, maar kan hulself beskikbaar stel vir

herverkiesing deur aandeelhouers. Direkteurs mag nie langer as drie (3) opeenvolgende jare hul ampte beklee sonder om hulself aan herverkiesing

te onderwerp nie. Mnre JW Basson, CG Goosen en B Harisunker sal dus op rotasiegrondslag by die algemene jaarvergadering uittree, maar stel

hulself beskikbaar vir herverkiesing. In die lig van mnr EC Kieswetter se aanstelling as onafhanklike nie-uitvoerende direkteur ná die vorige

algemene jaarvergadering, sal hy ook ingevolge die vereistes van die statute van Shoprite Holdings uittree, maar stel hy hom beskikbaar vir

her verkiesing.

Aanstelling van direkteurs

Die aanstelling van direkteurs is ’n saak wat die direksie in sy geheel hanteer. Die direksie ontvang bystand van die nominasiekomitee. Die

nominasiekomitee doen aanbevelings oor die aanstelling van uitvoerende en nie-uitvoerende direkteurs, wat insluit aanbevelings oor die algemene

samestelling van die direksie, sowel as die balans tussen uitvoerende en nie-uitvoerende direkteurs.

Direksievergaderings

Die direksie vergader minstens vier keer per jaar om die prestasie van die Groep, uitvoerende direkteurs en die senior bestuur te moniteer.

Bykomende vergaderings word belê wanneer dit ook al nodig geag word. Direksievergaderings word lank vooruit gereël, en die bestuur verseker dat

direksielede alle tersaaklike inligting ontvang sodat die direksie ingeligte besluite kan neem. Die senior bestuur word ook genooi om direksievergaderings

beurtelings by te woon.

Maatskappysekretaris

Die maatskappysekretaris en Groepregsadviseur is verantwoordelik om die direksie van leiding te voorsien in die uitvoering van pligte aan die hand

van wets- en regulatiewe vereistes.

Die maatskappysekretaris speel ’n belangrike rol om:

– direkteurs, sowel individueel as gesamentlik, van leiding en advies oor hul pligte en verantwoordelikhede te voorsien;

– die direksie van tersaaklike inligting oor regulatiewe en wetsveranderinge te voorsien;

– die direksie in sake van goeie korporatiewe bestuur te lei; en

– ’n kommunikasieskakel met die Maatskappy se aandeelhouers, belanghebbende partye, en die Maatskappy se oordragsekretaris en borge te

bewerkstellig.

Direkteurs het onbeperkte toegang tot die maatskappysekretaris se advies en dienste.

Die maatskappysekretaris dien ook as die Groep se voldoeningsbeampte, en moniteer derhalwe die direkteurs se aandeeltransaksies, en verseker

die nakoming van geslote tydperke vir aandeelverhandeling.

Voorts dien die maatskappysekretaris as sekretaris van die direksiekomitees, soos die King III-kode vereis.

24 SHOPRITE HOLDINGS BPK JAARVERSLAG 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!