01.05.2013 Views

Bestuur en Volhoubaarheid - Shoprite

Bestuur en Volhoubaarheid - Shoprite

Bestuur en Volhoubaarheid - Shoprite

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bestuur en Volhoubaarheid vervolg

VOLHOUBAARHEIDSVERSLAG

– ’n Bestuurs- en leierskapsontwikkelingsprogram

– Werkplekvoldoeningsprogramme

– Programme vir voortgesette professionele ontwikkeling

– Produkkennis (vir werknemers en verskaffers)

– Klantediensprogramme

– Stelsels- en tegniese opleiding

– Bedryfsopleiding

’n Nasporingstelsel vir leerderbestuur is in werking gestel om leerdervordering te help moniteer en daagliks akkurate leerderdata te voorsien.

Gedurende die jaar is hierdie nuwe agterkantoorstelsel ook suksesvol na Namibië en Malawi uitgebrei en sal dit by die nuwe bestuursopleidingskema

vir leerlingbestuurders in nie-Suid-Afrikaanse lande ingesluit word.

Die Groep het 13,98 uit ’n moontlike 15 punte behaal vir die vaardigheidsontwikkelingselement (dti-kode 400) van sy BBSEB-tellingkaart, soos

aan die einde van die tydperk onder beskouing.

Planne en teikens vir die volgende verslagdoeningstydperk

In die jaar wat voorlê, wil die Groep sy huidige inisiatiewe verbeter en uitbrei. Daar sal groot klem gelê word op die verbetering van die Groep se BBSEBprestasie

deur die opleiding van individue met gestremdhede sowel as VBI’s (voorheen benadeelde individue). ’n Projek vir 200 gehoorgestremde leerders

in 2011/12 sal byvoorbeeld ondersoek word, met die doel om binne vyf jaar ’n dowe-vriendelike winkel in elke afdeling tot stand te bring. Die Groep

ondersoek ook die lewensvatbaarheid van ’n nuwe bakkerykwalifikasie vir landelike swart vroue as ’n manier om nuwe ondernemings te skep.

Die Groep sal ’n werkplekvaardigheidstrategie voorberei wat op die ontwikkeling van skaars vaardighede sal konsentreer. As deel van hierdie

strategie, sal die Groep bepaalde openbare-privaat vennootskappe ondersoek ten einde opleidingsintervensies op skoolvlak in werking te stel.

Leerders uit SOOO-gedrewe oorbruggingsprogramme vir werklose persone sal gewerf word om beter leerderbehoud in die Groep se leerprogramme

te verseker. Die Groep se huidige behoudsyfer is bo 70% op leerlingbestuursvlak, maar is betreklik laag op die laer/intreevlakke op sowat

60%. Die Groep sal ook daarop konsentreer om die indiensnemingsyfer van suksesvolle leerders te verhoog, met die doel om ’n minimum koers van

90% indiensneming te behaal.

Meer klem sal op die ontwikkeling van die Groep se interne afrigters, bewys-insamelaars en mentors geplaas word. Tot dusver was daar ’n sterk

fokus op opleiding vir die supermark-omgewing. Vir volgende jaar beplan die Groep om opleiding-en-ontwikkelingskurrikula vir ander segmente te

ontwikkel. ’n Projek vir die erkenning van vorige leer (EVL) sal ook van stapel gestuur word, wat leerders in staat sal stel om hul ervaringsgegronde

vaardighede aan die hand van vereiste vaardighede te beoordeel en meet. Dít sal die Groep help om leerders se huidige vaardigheidsprofiele sowel

as -leemtes te bepaal. Ander doelwitte vir die jaar wat voorlê, sluit die volgende in:

– Die uitbreiding van die Groep se beoordelings- en afrigtingsvermoë

– Die verbetering van verhoudings met kolleges vir voortgesette onderrig en opleiding sowel as tersaaklike SOOO’s

– Die inwerkingstelling van ’n nuwe program vir volwassene-onderrig en -opleiding op NKR-vlak 1 (Sakepraktyk – grondliggende leer vir kontroleurs

en ander sonder matriek)

– Die bekendstelling van ’n EVL-projek op takbestuursvlak

– Die inwerkingstelling van ’n nuwe stelsel om leerders te bestuur

– Die inwerkingstelling van die nuwe opleidingsprogram in voedselveiligheid

– Die ontwikkeling van ’n nuwe oriënteringsprogram vir hoofkantoor en afdelingskantore

– Die ontwikkeling van ’n NKR-vlak 3-kwalifikasie vir kontroleurs

– Die verbetering van die gehalte van ons opleidingsprosesse en leweringsafdeling

DIE HANDHAWING VAN VERHOUDINGS MET GEORGANISEERDE ARBEID

Sowat ’n derde van die Groep se personeel (buiten bestuur) word deur werknemervakbonde en gesamentlike werknemerstrukture verteenwoordig.

Gedagtig aan dié beduidende getal, is dit belangrik dat die Groep ’n goeie werksverhouding met hierdie georganiseerde arbeidstrukture handhaaf.

Oop kommunikasiekanale stel die Groep in staat om die stemming op die winkelvloer te moniteer en kwessies op te los voordat dit tot arbeidsoptrede

lei. Sodanige optrede het ’n direkte impak op die onderneming se prestasie sowel as die werknemers se moreel.

SHOPRITE HOLDINGS – GEDEELTE VAN WERKERSKORPS IN VAKBONDE GEORGANISEER

44 SHOPRITE HOLDINGS BPK JAARVERSLAG 2010

2010 2009 2008

% bedingingseenheid in vakbonde georganiseer 37.94 35.42 36.36

Beleid en benadering

Die Groep het ’n ‘oop deur’-beleid wat sy werknemers se vakbonde betref. Die hoofbestuurder van menslike hulpbronne ontmoet gereeld met die

Suid-Afrikaanse vakbonde om aktuele kwessies te bespreek, en hanteer alle hoofkwessies regstreeks deur persoonlik oproepe te hanteer en vergaderings

aan te bied. Slegs plaaslike kwessies word op afdelings- en winkelvlak bestuur.

Die hoofvakbond in Suid-Afrika het vir elke kwessie ’n personeelkomitee gestig, soos die uniformkomitee en die MIV/vigs-komitee, welke

komitees op ’n gevallegrondslag betrek word. Wanneer jaarlikse bedinging vereis word, beraadslaag die Groep en die vakbonde meestal op ’n plek

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!