01.05.2013 Views

Bestuur en Volhoubaarheid - Shoprite

Bestuur en Volhoubaarheid - Shoprite

Bestuur en Volhoubaarheid - Shoprite

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bestuur en Volhoubaarheid vervolg

VERGOEDINGSVERSLAG

VERGOEDINGSVERSLAG

INLEIDING

Die doel van die vergoedingsverslag is om die Groep se vergoedingsfilosofie en beleid met betrekking tot die vergoedingspakkette van sy

uitvoerende bestuurders, ander bestuurslui en personeel uiteen te sit. Die direksie het die verslag goedgekeur.

VERGOEDINGSKOMITEE

Die vergoedingskomitee is ’n subkomitee van die direksie, en bestaan uit twee nie-uitvoerende direkteurs. Die volgende direkteurs het in die jaar

onder beskouing as lede van die komitee gedien:

– CH Wiese: nie-uitvoerende voorsitter

– JA Louw: onafhanklike nie-uitvoerende direkteur

Die hoof- uitvoerende beampte en die adjunk- besturende direkteur woon die vergaderings van die komitee op uitnodiging by ten einde hulle oor

vergoedings- en ander verwante sake in te lig.

Die komitee funksioneer ingevolge ’n handves wat formeel deur die direksie goedgekeur is. Die hoofverantwoordelikhede van die komitee kan soos

volg saamgevat word:

– Oorweging en goedkeuring van die vergoeding van uitvoerende en ander bestuurslui

– Goedkeuring van enige veranderinge in die struktuur van kort- of langtermyn-aansporingskemas van die Groep;

– Aanbevelings by die direksie oor die vergoeding van nie-uitvoerende direkteurs

’n Nie-uitvoerende direkteur tree as komiteevoorsitter op, en vergaderings vind soos nodig plaas, hoewel minstens een keer per jaar. Verdere

vergaderings kan deur die voorsitter of enige ander lid van die komitee belê word.

Die komitee is tevrede dat hy in die tydperk onder beskouing sy verantwoordelikhede ingevolge sy opdrag nagekom het.

Bywoning van Vergoedingskomiteevergaderings

Besonderhede van die bywoning van vergoedingskomiteevergaderings word hier onder uiteengesit:

Direkteur 14/07/2009 Direkteur 14/07/2009

CH Wiese √ JA Louw √

√= Teenwoordig

FOOIE VAN NIE-UITVOERENDE DIREKTEURS

Nie-uitvoerende direkteurs ontvang fooie vir hul diens in die direksie en direksiekomitees.

Die komitee beveel die fooie van nie-uitvoerende direkteurs by die direksie aan. Die direksie beveel op hul beurt die fooie by die aandeelhouers

aan, vir goedkeuring by die algemene jaarvergadering. Hierdie fooie dien as billike vergoeding vir die direkteurs se tyd, kundigheid en diens in die

direksie, op grond van ’n jaarlikse rigpuntbeoordeling van die fooie van nie-uitvoerende direkteurs.

In die tydperk onder beskouing is geen aansporings aan nie-uitvoerende direkteurs toegestaan nie.

VERGOEDINGSFILOSOFIE EN -BELEID

Dit is die Groep se oogmerk om ’n vlak van vergoeding te bied wat werknemers sal lok, ontwikkel, behou en motiveer om die Groep se strategie in ’n

hoogs mededingende sake-omgewing in werking te stel en uit te voer.

Die vergoedingspakket van uitvoerende en ander bestuurslui bestaan uit die volgende komponente:

– Jaarlikse gewaarborgde betaling, wat uit ’n kontantsalaris en bepaalde voordele bestaan, onder meer ’n voorsorgfonds wat vir aftrede, sterfte,

ongeskiktheid en mediese bystand voorsiening maak;

– Korttermyn-aansporingskemas;

– Langtermyn-aansporingskemas, waar van toepassing.

Uitvoerende bestuurders se vergoeding word op ’n ‘totale koste vir maatskappy’-grondslag gestruktureer. Die Groep wil die totale vergoeding van

uitvoerende bestuurders op ’n mededingende vlak vasstel in die mark waar die Groep om talent moet meeding. Jaarlikse hersienings word dus

onderneem om die Groep se vergoeding met die mark te vergelyk. Uitvoerende poste word ook gereeld beoordeel. Onafhanklike vergoedingskonsultante

word vir bogenoemde hersienings gebruik.

Die vergoeding van ander bestuurslui en personeel wat nie by die gesamentlike bedingingseenhede ingesluit is nie, is prestasiegedrewe.

Vir alle werknemers wat deel uitmaak van die gesamentlike bedingingseenhede, word gesamentlike loonstygings met die onderskeie vakbonde

beding.

30 SHOPRITE HOLDINGS BPK JAARVERSLAG 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!