01.05.2013 Views

Bestuur en Volhoubaarheid - Shoprite

Bestuur en Volhoubaarheid - Shoprite

Bestuur en Volhoubaarheid - Shoprite

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bestuur en Volhoubaarheid vervolg

KORPORATIEWE BESTUUR

INTERNE REKENPLIGTIGHEID

Risikobestuur

Die Groep aanvaar doeltreffende risikobestuur as ’n kernbevoegdheid – een wat optimale risiko-aanvaarding moontlik maak; objektief en deursigtig

is, en verseker dat die onderneming doeltreffende prysbepaling met betrekking tot risiko toepas deur dit aan opbrengs te koppel.

Weens die uiteenlopende aard van sy verskillende sakebelange, is die Groep aan ’n wye reeks risiko’s blootgestel. Die bepaling en bestuur van

risiko maak deel uit van elke sake-eenheid se sakeplan, wat op sy beurt deur die direksie beoordeel word. Die oudit-en-risikokomitee hersien ook

die risikobestuursproses.

Interne kontroles

Die Groep se stelsels van interne kontrole word ontwerp en bedryf om die bepaling, beoordeling en bestuur van risiko’s vir die Groep te ondersteun.

As sodanig is hierdie stelsels onderworpe aan voortdurende hersiening namate omstandighede verander en nuwe risiko’s ontstaan.

Die direksie het die Groep se interne-kontrolestelsels vir die tydperk onder beskouing beoordeel, geen wesenlike nie-nakoming van kontroles het

gedurende die periode plaasgevind nie.

Interne oudit

Interne oudit is ’n gesentraliseerde, onafhanklike sekerheidsfunksie, waarvan die doel, bevoegdheid en verantwoordelikheid formeel in ’n handves

omskryf word wat deur die oudit-en-risikokomitee goedgekeur is.

Die bestuurder van interne oudit doen funksioneel verslag aan die voorsitter van die ouditkomitee, en administratief aan die hoofbestuurder van

Groepfinansies.

WETS- EN REGULATORIESEVOLDOENING

Wets- en regulatoriesevoldoening is belangrik weens die gereelde wysigings aan die regulatiewe raamwerk in Suid-Afrika.

Die voldoeningsfunksie is verantwoordelik vir die algemene monitering van regulatoriese vereistes, en is ook gemoeid met die inwerkingstelling

van bepalings van wetgewing wat onlangs in werking getree het.

Gedurende die tydperk onder beskouing het die Mededingingskommissie van Suid-Afrika (‘die Kommissie’) ’n ondersoek van stapel gestuur na

moontlike anti-mededingende optrede deur verskeie voedselkleinhandelaars, wat die Groep se hoofbedryfsfiliaal, Shoprite Checkers (Edms) Bpk,

insluit. Die Groep het aangedui dat hy sy volle samewerking aan die Kommissie se ondersoek sal gee.

Die wetgewer finaliseer tans verskeie nuwe wette en regulasies wat die sake van die Groep sal raak.

Verbruikersbeskerming

Die Wet op Verbruikersbeskerming is daarop afgestem om ’n billike, toeganklike en volhoubare markplek vir verbruikersprodukte en -dienste te

bied. Hierdie Wet sal bestaande wette oor die beskerming van verbruikers, en oor die bevordering van ’n konsekwente toepassingsraamwerk vir

klantetransaksies en -ooreenkomste, met mekaar versoen. Die Wet sal gedurende 2010 in werking tree. ’n projek is ook ingestel om die doeltreffende

toepassing van die Wet te verseker.

Maatskappyewet

Die nuwe Maatskappyewet het ten doel om die registrasie van maatskappye te vereenvoudig, korporatiewe bestuur aan te moedig, die regte en

verpligtinge van aandeelhouers en direkteurs te balanseer, en doeltreffende en verantwoordelike maatskappybestuur te bevorder, en sal na

verwagting gedurende 2010 in werking tree.

Dit maak ook voorsiening vir groter aanspreeklikheid van direkteurs in geval van versuim van ’n vertrouensplig, of enige direkte/indirekte verlies,

skade of koste wat uit sodanige versuim sou spruit.

’n Beoordeling van die impak van die Wet word tans onderneem ten einde te verseker dat die Groep die Wet se regs- en voldoeningstoepassings

doeltreffend in werking stel.

Wysigingswet op Mededinging

Die Wysigingswet op Mededinging, wat gedurende 2009 goedgekeur is, maak voorsiening vir die regulering van ‘komplekse monopolieë’. Die Wet

stel strafregtelike aanspreeklikheid in vir direkteurs en bestuurders wat daarvoor verantwoordelik is en wetens toelaat dat ’n maatskappy aan ’n

kartel deelneem. Die inwerkingtredingsdatum van die Wet moet nog afgekondig word, maar die Groep hanteer reeds enige risiko’s in hierdie

verband pro-aktief.

Wetsontwerp op die Beskerming van Persoonlike Inligting

Wanneer hierdie Wetsontwerp van krag word, sal dit die verwerking van persoonlike inligting van individue en regsentiteite reguleer, en vir alle

entiteite en individue in die privaat sowel as die openbare sektor geld. Die Groep moniteer tans die wetgewende proses, en sal toepaslik optree om

die vereistes van die Wetsontwerp in werking te stel sodra dit afgehandel en afgekondig is.

26 SHOPRITE HOLDINGS BPK JAARVERSLAG 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!