01.05.2013 Views

Bestuur en Volhoubaarheid - Shoprite

Bestuur en Volhoubaarheid - Shoprite

Bestuur en Volhoubaarheid - Shoprite

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Beleid, benadering en bestuur

Die Groep bestuur die MIV-risiko deur middel van sy Groepbeleid oor MIV/vigs, wat op opvoeding, voorkoming en bestuur konsentreer. Die MIV-envigs-komitee

hou toesig oor alle MIV/vigs-verwante intervensies, en verseker dat werknemers altyd toegang het tot tersaaklike en toepaslike advies.

Die Groep het onlangs opnames gedoen om werknemers se leefstyl te bepaal; MIV-bewusmakingsveldtogte is onderneem, en bykans 800 portuuropvoeders

het regstreeks met werknemers in die Groep se takke geskakel. In die tydperk onder beskouing is vrywillige berading en toetsing by

sommige takke voorsien, en is werknemers vir mediese steun na staatsfasiliteite verwys.

In die tydperk onder beskouing het die Groep ’n derdeparty-diensverskaffer, Kaelo, aangestel om namens die Groep MIV-en-vigs-steundienste te

voorsien. Hul rol is om belangrike kwessies aan personeel oor te dra en om die MIV-en-vigs-gesondheidslyn te bestuur, waar gekwalifiseerde

verpleegkundiges en dokters werknemers met enige vrae of kwessies oor MIV of vigs bystaan. Hulle skep ook bewustheid en begrip van die Groep se

welstandsprogram, en bestuur die reseptering van na-blootstellingsprofilakse (PEP’s) om infeksie in gevalle van onvoorsiene blootstelling aan MIV

te help voorkom. Elke tak het ook steeds ’n portuuropvoeder wat werknemers vir mediese advies na die gesondheidslyn kan verwys.

Elke twee maande word 50 000 nuusbriewe versprei, terwyl ’n MIV/vigs-verwante nuusberig ook in die Groep se tweemaandelikse personeelkoerant,

Baked Beans & Bully Beef, verskyn.

Produkte

Bestuur en Volhoubaarheid vervolg

VOLHOUBAARHEIDSVERSLAG

DIE HANDHAWING VAN ’N LAE-PRYS-BEELD

‘Leiers in lae pryse’ is reeds sedert die Groep se ontstaan sy strategiese punt van onderskeid. Vir die Groep is konsekwente en werklike prysleierskap,

op grond van hoogstaande kostebeheer en -bestuur, ’n volhoubare en suksesvolle posisionering. Prysopvattings is deurslaggewend in Suid-

Afrikaanse verband, met sy betreklik lae inkomstevlakke en hoë werkloosheidsyfer. Die konsekwente ontwikkeling van daardie beeld met verloop

van tyd sorg vir vertroue in die handelsnaam.

Ook in strawwer ekonomiese tye bied die ‘lae pryse elke dag’-beleid geleenthede aan die Groep, aangesien meer verbruikers dan kostebewus

raak en hulle tot kleinhandelaars wend wat oënskynlik lae pryse het. Klantevertroue in die Groep se lae pryse skep ook geleenthede om op

aan vullende sakegebiede met minder risiko te diversifiseer.

Beleid en benadering

Die Groep se beleid is om altyd alle mededingers se pryse op geadverteerde produkte te oortref ten einde die beeld van die handelsnaam te

beskerm. Bykans 90% van die Groep se bemarkingskommunikasie is toegespits op promosies met produk- en prysinligting. Die gebruik van massamedia,

soos dagblaaie, televisie en radio, ondersteun die feit dat die Groep voortdurend en konsekwent sy pryse op gewilde produkte verlaag.

Bestuursaksies en -prestasie in die tydperk onder beskouing

Die Groep gebruik werknemers sowel as eksterne maatskappye om namens die klant prysopnames te onderneem. Dit geskied daagliks, weekliks en

maandeliks. Hierdie inligting word ontleed ten einde te verseker dat die Groep konstant aan die voorpunt van lae pryse bly. Daar word voortdurend

gewerk om die Groep se lae-prys-beeld te handhaaf.

Die Groep se sukses blyk duidelik uit die feit dat Shoprite Holdings die grootste markkapitalisasie het van al 40 voorste JSE-genoteerde voedsel-

en medisynekleinhandelaars. Die Groep het sy markaandeel in Suid-Afrika met 1,2% uitgebrei, en toon konsekwente groei oor die afgelope vier jaar

ten koste van sy grootste mededinger.

VOEDSEL- EN PRODUKVEILIGHEID

Die Groep het ’n verantwoordelikheid om veilige produkte te voorsien sowel as om produkinligting duidelik en eenvoudig aan klante oor te dra. Klanteveiligheid

en -tevredenheid is van die uiterste belang, en die doeltreffende bestuur van hierdie kwessies beperk die korttermyn-risiko van klagtes en

terugsendings, en die langtermynrisiko van ’n verlies aan klante lojaliteit en verkope.

46 SHOPRITE HOLDINGS BPK JAARVERSLAG 2010

Beleid en benadering

Die Groep se voedselveiligheidsbeleid – wat deur alle takbestuurders in

werking gestel moet word – dek die werksaamhede van alle werknemers en

goedere- en diensverskaffers. Alle produketikette word tans aan die hand

van regulasies ingevolge die Wet op Voedingsmiddels, Skoonheidsmiddels

en Ontsmetmiddels en ander wette hersien. Al die Groep se eie-etiketprodukte

word gereeld deur onafhanklike laboratoriums vir voldoening aan

veiligheidspesifikasies getoets. Eie-etiket-produkte toon volledige

produkinligting, en die Groep werk saam met verskaffers om te verseker

dat die nodige inligting ook op ander handelsnaam-etikette verskyn.

Bestuursaksies en -prestasie in die tydperk onder beskouing

Die Groep werk saam met die Verbruikersraad van Suid-Afrika (CGCSA) as

deel van hul voedselveiligheidsinisiatief (VVI) om minimum veiligheidstandaarde

vir die industrie, sowel as ’n standaarde-oudit vir alle voedselverskaffers

in te stel.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!