01.05.2013 Views

Bestuur en Volhoubaarheid - Shoprite

Bestuur en Volhoubaarheid - Shoprite

Bestuur en Volhoubaarheid - Shoprite

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bestuur en Volhoubaarheid vervolg

VOLHOUBAARHEIDSVERSLAG

Bestuursaksies en -prestasie in die tydperk onder beskouing

Die Groep het onlangs ’n studie aangevra om sy koolstofvoetspoor formeel te begin meet en in die openbaar deur middel van die koolstof-openbaringsprojek

oor sy koolstofvrystellings verslag te doen. Om sy koolstofvoetspoor te meet, sal die Groep ’n aantal metingstelsels en -protokolle

moet ontwikkel en in werking stel.

Sommige daarvan is reeds gereed. Wat Bestek 1-vrystellings betref, hou die Groep boek van die bedryfsure en brandstofverbruik van sy kragopwekkers.

Die Groep moniteer ook vlugtige vrystellings deur die gewig van koelmiddelaankope op te teken. Boonop is die Groep besig om ’n stelsel in

werking te stel om die intydse prestasie van sy verkoelingsinstallasies te meet en te moniteer. Wat Bestek 2- (energie-indirekte) vrystellings betref,

meet en moniteer die Groep intydse elektrisiteitsverbruik (dit wil sê kWh) deur ’n doelgeboude sagteware- en metingsoplossing.

Planne en teikens vir die volgende verslagdoeningstydperk

Die Groep het hom daartoe verbind om in die openbaar oor sy kweekhuisgasvrystellings verslag te doen deur die jaarlikse vraelys van die koolstofopenbaringsprojek

te voltooi. ’n Program is ingestel om te verseker dat die vrystellings korrek gemeet word. Die Groep sal dus aan die koolstofopenbaringsprojek

begin verslag doen oor sy koolstofvoetspoor.

VERSPREIDINGSTRATEGIE

Die Groep se strategie oor die afgelope 15 jaar was om internasionale beste praktyk te volg en, in plaas van direkte winkelaflewerings, eerder van ’n

gesentraliseerde verspreidingsmodel gebruik te maak ten einde doeltreffendheid in sy verskaffingsketting te verbeter en sy omgewingsimpak te

verminder.

Hierdie gesentraliseerde verspreidingsmodel het beduidende besparings in energieverbruik teweeggebring, en het die Groep se koolstofvoetspoor

verklein. Van die besparings wat teweeggebring is, sluit in:

– minder vragmotorkilometers en reistyd;

– korter toustaantyd; en

– beter vragaanwending.

Hierdie besparings het finansiële voordele, laer pryse, beter Groepwinsgewendheid en beduidende omgewingsvoordele tot gevolg.

Beleid en benadering

Die Groep se beleid is om deur die hele verskaffingsketting so doeltreffend moontlik te wees. Hierbenewens word alle aankope op grond van

gebruiksduurkoste en omgewingsimpak gekies. Deur met verskaffers saam te werk en hul prosesse te verstaan, wil die Groep die volle verskaffingsketting

eerder as net sy eie komponente optimaliseer, en sodoende koste en ondoeltreffendheid uit die verskaffingsketting verwyder.

Bestuursaksies in die tydperk onder beskouing

’n Aantal inisiatiewe is bekend gestel ten einde meer doeltreffend en doelmatig te word.

– Die Groep berei tans die weg vir benaderings om omgekeerde logistiek te hanteer, en het vordering gemaak met die lewensvatbaarheid en

ontwikkeling van prosesse.

– In die lig van die tekort aan fossielbrandstowwe, het optimale vragmotorroetes en -skedules die aantal kilometers afgelê tot die minimum

beperk.

– Die Groep het in meer produktiewe en akkurate papierlose bedrywighede belê.

– Nuwe ontwikkelings is aan die hand van en ter voldoening aan ‘groen’ boupraktyke ontwerp en gebou. Nuwe boutegnieke is vir verspreidingsentrumvloere

gebruik, wat instandhouding en toerustingskade sal verminder.

– Winkelbestellings is verbeter, wat minder vermorsing tot gevolg sal hê.

– Beter aanwending van die inhoudsmaat van vragmotors en beter produkbeweeglikheid stel die Groep in staat om dieselfde volume produkte met

minder vragmotors te vervoer, en het ’n vinniger omkeertyd van vragmotors by winkels en verspreidingsentrums teweeggebring.

– Weens beter prosesse in die verspreidingsentrums, wat met gesofistikeerde stelsels aangevul is, het die Groep sy bedryfsdoeltreffendheid

verbeter en energievereistes verminder. Doeltreffender winkelaflewerings en rak-klaar-verpakkings het voorraadhouding en die vereiste winkelhandelsruimte

help verminder.

– Die Groep se gesentraliseerde verspreidingsnetwerk het klein verskaffers, wat andersins uitgesluit sou wees, in staat gestel om hul produkte

nasionaal en internasionaal te verkoop.

VERANTWOORDELIKE VERPAKKING

Beleid en benadering

Die Groep se benadering tot verpakking is om waar moontlik te verminder, en die res te herwin. Die Groep dra sorg om te verseker dat geen

skadelike stowwe vrygestel word sonder dat dit eers behandel word nie, ten einde aan alle munisipale vereistes te voldoen.

Bestuursaksies in die tydperk onder beskouing

Die Groep ondersoek voortdurend maniere om die gebruik van eenrigtingverpakking te verminder, en het in verpakkingstoerusting belê wat eerder

54 SHOPRITE HOLDINGS BPK JAARVERSLAG 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!