01.05.2013 Views

Bestuur en Volhoubaarheid - Shoprite

Bestuur en Volhoubaarheid - Shoprite

Bestuur en Volhoubaarheid - Shoprite

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bestuur en Volhoubaarheid vervolg

VERSLAG VAN DIE OUDIT-EN-RISIKOKOMITEE

In die hersiening van die finansiële verslae het die ouditkomitee gekonsentreer op die:

– rekeningkundige beleid en finansiële state om voldoening aan Internasionale Finansiële Verslagdoeningstandaarde en die tersaaklike vereistes

van die Maatskappyewet te verseker; en

– ouditverslag wat deur die eksterne ouditeurs uitgereik is.

Interne kontroles

Hoewel die direksie algehele verantwoordelikheid vir die Groep se interne kontroles dra, staan die ouditkomitee en die interne en eksterne ouditeurs

die direksie by om die doeltreffendheid en toereikendheid van die Groep se kontrole-omgewing te moniteer.

Kerneienskappe van die Groep se stelsels van interne kontrole in die tydperk onder beskouing was:

– sakekontinuïteitsbeplanning, wat voorkomings- en gebeurlikheidsmaatreëls sowel as rugsteunvermoëns insluit;

– verskeie beleid en prosedures in die Groep se bedrywighede;

– duidelik omskrewe riglyne van rekenpligtigheid, en oordrag van bevoegdheid;

– Groeptesouriebedrywighede ingevolge ’n goedgekeurde mandaat, wat gereeld deur die ouditkomitee hersien word;

– ’n Groepbelastingrisiko- en -belastingbedryfsraamwerk wat deel uitmaak van die Groep se belastingbestuur, soos dit deur ’n

Groepbelastingfunksie uitgevoer word;

– die gebruik van toepaslike infrastruktuur, kontroles, stelsels en mense deur die hele Groep om bedryfsrisiko te beperk; en

– ’n gedokumenteerde rampherstelplan vir inligtingstegnologie (IT), met ’n geoutomatiseerde, regstreeks gekoppelde rampherstelfasiliteit weg van

die perseel wat op kritieke IT-stelsels konsentreer.

In die finansiële jaar 2010 is geen wesenlike oortredings van enige wette of wetgewing, of wesenlike nie-nakoming van interne kontroles of

prosedures aangemeld nie.

Pligte wat deur die direksie toegeken is

Buiten die statutêre pligte van die ouditkomitee, soos hier bo genoem, en ooreenkomstig die bepalings van die Maatskappyewet, het die direksie

verdere funksies bepaal wat die ouditkomitee moet vervul, soos dit in die ouditkomitee se handves uiteengesit word. Hierdie funksies sluit die

volgende in:

VOLHOUBAARHEIDSVERSLAGDOENING

Die ouditkomitee vervul ’n toesigrol met betrekking tot die Groep se volhoubaarheidsverslag sowel as die verslagdoeningsproses.

Die ouditkomitee het die Groep se volhoubaarheidsverslag soos gepubliseer oorweeg, en bepaald beoordeel of dit in pas is met:

– bedryfs- en ander inligting waaroor die ouditkomiteelede beskik; en

– die Groep se finansiële jaarstate.

Die ouditkomitee is tevrede dat die inligting in die Groep se volhoubaarheidsverslag met die Groep se finansiële resultate strook.

Die ouditkomitee het dus aanbeveel dat die Groep se volhoubaarheidsverslag deur die direksie goedgekeur word.

LOPENDE SAAK

Die ouditkomitee het voorts dokumente oor die lopendesaak-status van die Groep beoordeel, wat kernaannames insluit, soos dit deur die bestuur

voorberei is. Die direksie se verklaring oor die lopendesaak-status van die Groep, soos dit deur die ouditkomitee ondersteun word, is vervat in die

direkteursverslag op bladsy 64.

RISIKOBESTUUR

Hoewel die direksie algehele verantwoordelikheid vir die handhawing van ’n doeltreffende risikobestuursproses dra, staan die ouditkomitee die

direksie by om die toereikendheid van die risikobestuursproses te beoordeel. Weens die natuurlike oorvleueling van verskeie aspekte van die risikoen-ouditmandaat,

beskik die Groep oor ’n saamgevoegde risiko-en-ouditkomitee. Die bestuur bly verantwoordelik om risiko’s uit te wys, te beoordeel

en te bestuur. Hiervoor het die bestuur ’n risikoforum geskep, synde ’n bestuurskomitee met senior bestuurders uit alle sake-eenhede. Hierdie

forum ontmoet gereeld om te verseker dat mitigasiekontroles behoorlik bestuur word sowel as om sekerheid te kry dat risiko’s gemoniteer en

aangemeld word. Hierdie forum is voorts verantwoordelik om die ondernemingwye risikobestuursplan (OWRB) gereeld te hersien en by te werk. Die

OWRB is in alle sake-eenhede in werking gestel om te verseker dat die senior uitvoerende bestuur die risiko’s verbonde aan hul onderskeie sakeeenhede,

sowel as die vereiste kontroles om hierdie risiko’s te verminder, verstaan.

Sommige van die Groep se beduidende risiko’s word in die tabel hier langsaan saamgevat:

28 SHOPRITE HOLDINGS BPK JAARVERSLAG 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!