01.05.2013 Views

Bestuur en Volhoubaarheid - Shoprite

Bestuur en Volhoubaarheid - Shoprite

Bestuur en Volhoubaarheid - Shoprite

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bestuur en Volhoubaarheid vervolg

VOLHOUBAARHEIDSVERSLAG

Die Groep se werwingsprogram gemik op gegradueerdes is uiters suksesvol en het SAGRA (die Suid-Afrikaanse vereniging vir werwers van gegradueerdes)

se prys vir beste geïntegreerde benadering ontvang. Oor die afgelope drie jaar het die aantal gegradueerdes wat gewerf is met 11,4% gestyg.

Die Groep se personeelomset oor die afgelope drie jaar verskyn in die tabel hier onder. Die kleinhandel-industrienorm vir maandelikse omset is

20–25%. Die Groep se personeelomset was die afgelope drie jaar egter aansienlik laer as dié gemiddelde.

SHOPRITE HOLDINGS – PERSONEELOMSET

42 SHOPRITE HOLDINGS BPK JAARVERSLAG 2010

Maandeliks

Gemiddelde werkerstal Diensbeëindigings % personeelomset

Julie 2009 – Junie 2010 35 708 5 534 15.5

Julie 2008 – Junie 2009 31 939 4 618 14.5

Julie 2007 – Junie 2008 34 895 6 875 19.7

Planne en teikens vir die volgende verslagdoeningstydperk

Die Groep verbeter sy WWV voortdurend. Die klem op die verdere stroomlyning van die Groep se talentbepalingsproses sal voortduur. Inisiatiewe vir

die jaar wat voorlê, sluit die volgende in:

– ’n Navorsingsprojek om die verband tussen prestasie en potensiaalmetings te ondersoek

– Navorsing oor toepaslike metingsinstrumente vir verskillende posvlakke

– Die versoening van talentgroepe en die Groep se werwingstrategie

– ’n Groter klem op sogenaamde hoërisiko-talentgebiede

– ’n Klem op die bemarking van die Groep se WWV op skoolvlak

DIE ONTWIKKELING EN OPLEIDING VAN WERKNEMERS

’n Maatskappy se vaardigheidsontwikkelingsaanbod aan werknemers is noodsaaklik om talentvolle individue te werf en personeelomset te

verminder. Die Groep wil die voorkeur-werkgewer in die kleinhandelsektor word deur voortgesette leer, loopbaanontwikkeling en gestruktureerde

talentontwikkeling te fasiliteer. Hierbenewens wil die Groep ook sinvol bydra tot die Nasionale Vaardigheidsontwikkelingstrategie deur, met behulp

van die Nasionale Kwalifikasieraamwerk- (NKR-)struktuur, grondliggende opleiding en beroepsopvoeding te bied, en terselfdertyd ’n volhoubare

talent-toevoer te verseker. As die grootste bydraer tot die sektorale onderwys- en opleidingsowerheid (SOOO) vir die groot- en kleinhandelsektor,

vind die Groep baat by gestruktureerde, geakkrediteerde opleidingskurrikula sowel as die vermoë om beroepsloopbaanweë te bied.

Beleid en benadering

Die Groep se opleiding-en-ontwikkelingstrategie is ten nouste verbind met die Nasionale Vaardigheidsontwikkelingstrategie III en die Groep se

diensbillikheidsplan. Alle werknemers ontvang gelyke opleidingsgeleenthede. Loopbaangeleenthede, -vordering en -beweeglikheid word vanaf

intreevlak gebied, en die Groep het gestruktureerde leerkurrikula vir elke posprofiel. ’n Gehaltebestuurstelsel (GBS) word gebruik om die Groep se

benadering tot, en die gehalte van, opleiding te bestuur en te verseker.

Die Groep is tans besig om instrukteur-geleide opleiding met werkplek-afrigting te balanseer ten einde ’n voortgesette leerkultuur met indiensopleiding

en afrigtingsteun in te stel. Voortgesette professionele-ontwikkelingsgeleenthede en -programme (byvoorbeeld aptekers, geoktrooieerde rekenmeesters

en interne ouditeurs) sowel as beurse en werkplek-ervaring word aangebied. Deur die Groep se hele aanbod word finansieringsvoorkeur

verleen aan skaars en kritieke vaardighede eie aan die industrie, van bakkers en vleistegnici tot aptekers. Daar is tans ook ’n sterk klem op klantediens.

Bepaalde uitgesoekte programme word in die taal van die werknemer se keuse aangebied, wat Portugees en Frans insluit in van die Afrika-lande

waarin die Groep sake doen.

Bestuursaksies in die tydperk onder beskouing

Die Groep se beleid, prosesse en praktyke word alles deur die interne GBS-ouditeur en -komitee gemoniteer, terwyl ’n bestuursinligtingstelsel (BIS)

die geldigheid van rekords verseker. Die Groep se nasporingstelsel vir leerderbestuur hou tred met en bestuur alle leerders in formele kwalifikasie-

en leerprogramme. Interne verslae word vir die direksie van Shoprite Holdings voorberei en kwartaalliks voorgelê. Ekstern doen die Groep met

behulp van sy jaarlikse opleidingsverslag en werkplekvaardigheidsplan verslag aan die verskillende SOOO’s.

Prestasie in die tydperk onder beskouing

Die Groep se opleidingsbesteding vir die tydperk onder beskouing word in die tabel hier onder as ’n persentasie van die betaalstaat, en as ’n

persentasie van opleidingsbesteding vir die opleiding van voorheen benadeelde individue (VBI’s) getoon.

SHOPRITE HOLDINGS – TOTALE OPLEIDINGSBESTEDING

Opleidingsbesteding (as % van betaalstaat) Persentasie van opleidingsbesteding aangewend vir VBI’s

2010 2.88 91.95

2009 3.13 94.26

2008 2.85 94.35

*LW: Die syfer vir 2010 is laer weens die groot korting wat die SOOO in die jaar onder beskouing toegestaan het.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!