01.05.2013 Views

Bestuur en Volhoubaarheid - Shoprite

Bestuur en Volhoubaarheid - Shoprite

Bestuur en Volhoubaarheid - Shoprite

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bestuur en Volhoubaarheid vervolg

VOLHOUBAARHEIDSVERSLAG

– Goue Trollie-inisiatiewe

– Loslitdag

– Klas van 2010

– Hermanus Wheels & Runners

Planne en teikens vir die volgende verslagdoeningstydperk

Buiten die voortgesette ondersteuning van ’n aantal van hierdie projekte, sal die groep in Desember 2010 met die Suid-Afrikaanse Polisiediens in

die Wes-Kaap kragte saamsnoer om misdaad deur verskeie veldtogte te help bestry, onder meer die volgende:

– Misdaadvoorkoming – Opvoedkundige pamflette met wenke oor hoe inwoners in hul eie omgewings misdaad kan bestry, sal op strande, by sportgeleenthede,

ensovoorts uitgedeel word.

– Veldtogte oor vermiste kinders – Foto’s van vermiste kinders sal in die Groep se winkels vertoon word in die hoop dat dit tot die opsporing van

die slagoffers sal bydra.

– Bewusmaking van mensehandel – ’n Inkleurboek sal aan laerskoolkinders uitgedeel word.

Biofi siese Omgewing

Daar is wêreldwyd toenemend kommer oor die gesondheid van die planeet en dreigende tekorte aan natuurlike hulpbronne. Ook is daar heelwat

wetenskaplike bewyse wat te kenne gee dat die mensdom se koolstofvrystellings en ander vorme van atmosferiese besoedeling klimaatsverandering

veroorsaak.

In sy bedrywighede, moet die Groep maniere vind om:

– die gebruik van natuurlike hulpbronne en die impak van sy geboue en bedrywighede op die omgewing te beperk;

– koolstofvrystellings te meet en prosesse in werking te stel om sy voetspoor te verklein;

– vervoer- en verspreidingsmetodes te optimaliseer ten einde so min moontlik hulpbronne te gebruik; en

– te verseker dat produkte omgewingsvriendelik is en die hoeveelheid produkverpakking en gevolglike afval te beperk.

VERANTWOORDELIKE HULPBRONGEBRUIK EN EIENDOMSBESTUUR

Beleid en benadering

Die Groep besef dat die soeke na maniere om sy verbruik van natuurlike hulpbronne (soos water en energie) te verminder, nie as net nog ’n regulatiewe

las of sakekoste beskou moet word nie. Verantwoordelike hulpbrongebruik bied eerder ’n geleentheid vir beduidende kostebesparings in die

Groep se sake, sowel as die reputasievoordele verbonde aan die beeld van ’n verantwoordelike, volhoubare handelsnaam. Die risiko’s indien die

Groep sy bedrywighede onveranderd laat, is snelstygende koste vir die gebruik van natuurlike hulpbronne, ’n reeks waarskynlike toekomstige

wetlike en fiskale maatreëls met betrekking tot hulpbrongebruik, en ’n nievolhoubare toekoms vir die mensdom op langer termyn.

Gevolglik, hoewel die Groep nog nie ’n formele omgewingsbeleid het nie, erken hy die behoefte om maatreëls in te stel om sy waterverbruik;

energieverbruik en -doeltreffendheid; die spesifikasies van geboue, en los en vaste toebehore; interne winkelbedrywighede; die gebruik van

koelmiddels, en sy afvalbestuur en -herwinning te bestuur.

Bestuursaksies in die tydperk onder beskouing

Die Groep het in dié verband vordering gemaak deur ’n proses van meting en toepaslike stappe op al hierdie gebiede in werking te stel. Inisiatiewe

wat in die tydperk onder beskouing van stapel gestuur is, sluit die volgende in:

Die verskaffingsketting bestuurspan sluit in – van links na regs: Inge Coe – IT Projekleier; Francois van Aarde – Divisie Personeelbestuurder; Photy Tzellios –

Hoofbestuurder; John Maclennan – Finansiële Bestuurder; Pat Walsh – Nasionale Bedryfsbestuurder; Ciska Schreuder – Internasionale Handel Bestuurder;

Kola Naidoo – IT Projekbestuurder.

52 SHOPRITE HOLDINGS BPK JAARVERSLAG 2010

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!