01.05.2013 Views

algemeen aanvaarde rekeningkundige praktyk vir niewinsgewende

algemeen aanvaarde rekeningkundige praktyk vir niewinsgewende

algemeen aanvaarde rekeningkundige praktyk vir niewinsgewende

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ander definisies (in alfabetiese volgorde):

Betalings/Bestedings: Alle gelde betaal, hetsy in kontant of per tjek, word as beta lings

beskou. Kontantbetaling word gemaak of kontant word uitgegee vir die verkryging van

bates of ter betaling van uitgawes.

Billike waarde: Billike waarde is die bedrag waarteen ‘n bate verruil kan word, of ‘n las

vereffen kan word, tussen ingeligte, bereidwillige partye in ‘n armlengte transaksie (vergelyk

byvoorbeeld IASB/SAICA 2004 – IAS 18 (RE 111):par. 7, direkte vertaling). Redelike

waarde is soortgelyk hieraan, en waar hierdie twee terme afwisselend gebruik word, word

aanvaar dat die bedrag van hierdie twee waardes waarskynlik dieselfde sal wees, met

inagneming van die aard van niewinsgewende organisasies.

Bruto: Bedrae word aangetoon as werklike waardes en laste word nie teen bates afgespeel

(verreken) of uitgawes nie teen inkomstes afgespeel nie.

Bydraes: Bydraes is vrywillige donasies of skenkings wat aan niewinsgewende organisasies

geskenk word.

Fonds: Vir niewinsgewende organisasies is 'n fonds 'n afsonderlike rekeningkundige entiteit.

Elke fonds het sy eie balanserende stel rekeninge waarvan 'n afsonderlike stel finansiële

state opgestel sou kon word. Fondse word, soortgelyk aan besighede, verteenwoordig deur

die verskil tussen bates en laste. Die saldo van die fonds is dus die bedrag wat vir die

organisasie oorbly nadat alle verpligtinge nagekom is. Fondse word dus dikwels beskryf as

"netto bates" en vervang dus die term “ekwiteit”, soos dit van toepassing op besighede is.

Fondse: Meer as een fonds (soos hierbo). Die term verwys ook na hulpbronne wat

beskikbaar is vir aanwending deur ‘n organisasie.

viii

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!