01.05.2013 Views

algemeen aanvaarde rekeningkundige praktyk vir niewinsgewende

algemeen aanvaarde rekeningkundige praktyk vir niewinsgewende

algemeen aanvaarde rekeningkundige praktyk vir niewinsgewende

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

van die regering en munisipaliteite (RSA 1998). Dieselfde benadering behoort waarskynlik

ook vir niewinsgewende organisasies gevolg te word.

1.6. OOGMERK MET STUDIE

Uit die voorafgaande blyk dit dat niewinsgewende organisasies wel unieke kenmerke het wat

in ag geneem behoort te word in die opstel van rekeningkundige standaarde vir

niewinsgewende organisasies, en dat standaarde oor AARP, uitgereik deur die

Suid -Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR of soos meesal in

Engels na “SAICA” verwys word) en die International Accounting Standards Board (IASB),

nie sonder meer net so op niewinsgewende organisasies toegepas kan word nie. Gevolglik

sal daar in hierdie studie gekyk word na standaarde wat spesifiek vir niewinsgewende

organisasies elders in die wêreld uitgereik is, ten einde aan te dui waar AARP vir

niewinsgewende organisasies aangepas moet word.

Verder blyk dit dat die openbaarmakingsvereistes vir niewinsgewende organisasies setel in

die rekenpligtigheid ("accountability") van die bestuur eerder as in die aanbieding van

inligting aan beleggers en krediteure ten einde beleggingsbesluite te neem. Die

grondliggende behoefte vir die opstel van finansiële state vir niewinsgewende organisasies is

dan eerder om die resultate van die bestuur se rentmeesterskap te toon. Om dit te bereik,

behoort die finansiële state eerder 'n rekord te wees van die transaksies en gebeurtenisse

wat die organisasie beïnvloed het.

Gevolglik is die oogmerk met hierdie studie om vas te stel wat die algemeen aanvaarde

rekeningkundige praktyk vir niewinsgewende organisasies, en in besonder van gemeentes

en welsynsorganisasies van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Vrystaat is. Hierdie

praktyk word geëvalueer met die oog op die dokumentering van die toepaslike

rekeningkundige praktyk vir niewinsgewende organisasies. Aanbevelings ter verbetering en

uitbouing van die rekeningkundige praktyk van niewinsgewende organisasie word gemaak.

Bestaande standaarde oor AARP, soos uitgereik deur die SAIGR, word as basis gebruik, en

die toepassing daarvan op die betrokke organisasies word oorweeg. Gevolgtrekkings uit

hierdie studie en moontlike aanbevelings word dan gemaak.

12

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!