01.05.2013 Views

algemeen aanvaarde rekeningkundige praktyk vir niewinsgewende

algemeen aanvaarde rekeningkundige praktyk vir niewinsgewende

algemeen aanvaarde rekeningkundige praktyk vir niewinsgewende

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

aangedui dat hy nie meer daardie gemeente se oudit uitvoer nie, en het gevolglik nie ‘n

vraelys voltooi nie. Van die oorblywende 52 ouditeure is 30 voltooide vraelyste ontvang. Dit

verteenwoordig ‘n responskoers van 58%. Hierdie respondente is verantwoordelik vir die

oudit van 111 gemeentes in die Vrystaat, en dit verteenwoordig 69% van die totale

populasie van 162 gemeentes. Vir 3 van die respondente is ‘n sekere bladsy van die vraelys

(vraag 26-33) egter nie terugontvang nie. Dit kan moontlik ‘n administratiewe fout wees

deurdat die bladsy per abuis nie in party vraelyste gebind was nie. Die meeste ouditeure het

egter ook die vraelys per e-pos ontvang. Die getal respondente vir hierdie vrae is dus 3

minder, en dit word met die bespreking van die resultate telkens ook so aangedui. Dit wil

egter voorkom asof die resultate nie beduidend hierdeur beïnvloed is nie.

Sover dit die welsynsorganisasies betref, word die finansiële state van die 35 organisasies

deur 13 ouditeure geouditeer. Die verspreiding van ouditeure wat hierdie

welsynsorganisasies ouditeer is soos volg:

Tabel 2: Verspreiding van ouditeure van die welsynsorganisasies:

Getal

ouditeure

Persentasie

van

ouditeure

Getal welsyns-

organisasies wat

elke ouditeur

oudit

Getal

welsyns-

organisasies

Persentasie van

welsyns-

organisasies

7 54 1 7 20

4 31 2 8 23

1 7.5 3 3 9

1 7.5 17 17 48

13 100 35 100

Uit bostaande tabel is dit duidelik dat een ouditeur verantwoordelik is vir amper die helfte

van die welsynsorganisasies. Sy respons het gevolglik ‘n beduidende invloed op die

empiriese resultate vir die welsynsorganisasies en dit moet deurgaans in gedagte gehou

word tydens die beskouing van die empiriese resultate. Van die 13 ouditeure is 7 voltooide

vraelyste ontvang. Dit verteenwoordig ‘n responskoers van 55%. Hierdie respondente is

verantwoordelik vir die oudit van 27 van die welsynsorganisasies van die NG Kerk in die

16

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!