01.05.2013 Views

algemeen aanvaarde rekeningkundige praktyk vir niewinsgewende

algemeen aanvaarde rekeningkundige praktyk vir niewinsgewende

algemeen aanvaarde rekeningkundige praktyk vir niewinsgewende

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

groei en ontwikkeling van Suid-Afrika (vergelyk Wadula in Business Day 31 Julie 2002:2).

Volgens statistieke, saamgestel deur die Graduate School of Public and Development

Management van Wits-universiteit en die Centre for Civil Society Studies van die Johns

Hopkins-universiteit bestaan daar ongeveer 98 920 niewinsgewende organisasies in

Suid -Afrika. Gedurende 1998 het die sektor R13.2 biljoen se hulpbronne gemobiliseer

(Swilling en Russel 2002:viii). Die niewinsgewende sektor bied werkgeleenthede aan

645 317 voltydse personeel. Die aantal werknemers van niewinsgewende organisasies is

meer as prominente ekonomiese sektore soos die mynbou, die aantal staatsamptenare in

nasionale departemente, konstruksiebedryf, vervoerbedryf, finansiële tussengangers,

versekeringsbedryf en die aantal eiendomsagente. Verder het die sektor gedurende 1998

1.2% bygedra tot Suid-Afrika se bruto binnelandse produk ("gross domestic product")

(Swilling en Russel 2002:ix en vergelyk Wadula in Business Day 31 Julie 2002:2).

Ander belangrike bevindinge van Swilling en Russel (2002:15-40) se studie oor die grootte

en belangrikheid van niewin sgewende organisasies in Suid-Afrika, is onder andere soos volg:

• Die totale inkomste van niewinsgewende organisasies was R14 biljoen in 1998.

• Nagenoeg 1.5 miljoen vrywilligers stel hul tyd en energie beskikbaar aan

niewinsgewende organisasies.

• Die meeste (53%) niewinsgewende organisasies is informeel/vrywillig en is nie

formeel gestruktureerd as 'n spesifieke regsvorm nie.

• Die tweede meeste (16%) organisasies, volgens regsvorm, is godsdienstige

instellings.

• Die oudste niewinsgewende organisasies is ook godsdienstige instellings, en dit dui op

die groot rol wat godsdienstige instellings in Suid -Afrika se sosiale en kulturele

geskiedenis speel.

Suid -Afrikaanse besighede gee verder jaarlikse donasies van tussen R4 biljoen en R5 biljoen

aan niewinsgewende organisasies (vergelyk Wadula in Business Day 31 Julie 2002:2). Dit

verteenwoordig 25% van die totale inkomstes van niewinsgewende organisasies, terwyl

42% van hul inkomste vanuit staatsubsidies kom (Du Toit en Saldanha in Business Day

11 Oktober 2001:12).

8

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!