01.05.2013 Views

algemeen aanvaarde rekeningkundige praktyk vir niewinsgewende

algemeen aanvaarde rekeningkundige praktyk vir niewinsgewende

algemeen aanvaarde rekeningkundige praktyk vir niewinsgewende

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ontwikkel is, toe te pas op niewinsgewende organisasies lei meesal tot onduidelike en

onverstaanbare finansiële state.

Wat Mautz (1994:100-102) voorstel is nie dat die toepassing van AARP op niewinsgewende

organisasies heeltemal laat vaar moet word nie, maar eerder dat AARP toegepas moet word

waar dit toepaslik is, en slegs waar dit van toepassing is. Wat verder ook nodig is, is om

sekere algemene aanvaarde rekeningkundige beginsels te hê wat die verantwoording en

verslagdoening vir die unieke en eiesoortige aspekte van niewinsgewende organisasies se

aktiwiteite voorskryf. Alhoewel daar verskeie rekeningkundige beginsels is wat op

winsgewende besighede en niewinsgewende organisasies van toepassing is, is die

rekeningkundige beginsels en finansiële verslagdoening van niewinsgewende organisasies

tog uniek deurdat die fokus nie op die bepaling van 'n "netto wins" is nie (Larkin en

DiTommaso 2005:3).

Die voorwoord tot Internasionale Standaarde vir Finansiële Verslagdoening ("International

Financial Reporting Standards" of afgekort as IFRSs) (IASB/SAICA 2004 – Preface:par. 9)

sluit hierby aan, en stel dit dat IFRSs ontwikkel is om van toepassing te wees op aldoelige

finansiële state van winsgedrewe entiteite. Daar word verder gestel dat alhoewel IFRSs nie

ontwikkel is om op niewinsgewende entiteite van toepassing te wees nie, niewinsgewende

entiteite wel hierdie standaarde dalk toepaslik mag vind.

Hattingh (2001(c):15-17) argumenteer ook verder dat kerke byvoorbeeld nie aan

standaarde oor AARP hoef te voldoen nie. Die "Raamwerk vir die opstel en aanbieding van

finansiële state" (IASB/SAICA 2004 – Framework:par. 8) bepaal dat internasionale

standaarde vir finansiële verslagdoening op die finansiële state van kommersiële, industriële

en sakeverslagdoenende ondernemings van toepassing is. Dit is duidelik dat

niewinsgewende organisasies, en veral kerke en welsynsorganisasies, nie in een van hierdie

kategorieë val nie.

Verder bepaal die Rekeningkundige Raamwerk (IASB/SAICA 2004 – Framework:par. 8) dat

'n verslagdoenende onderneming 'n onderneming is waarvoor daar gebruikers bestaan wat

op die finansiële state vertrou as hul hoofbron van finansiële inligting oor die onderneming.

10

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!