01.05.2013 Views

algemeen aanvaarde rekeningkundige praktyk vir niewinsgewende

algemeen aanvaarde rekeningkundige praktyk vir niewinsgewende

algemeen aanvaarde rekeningkundige praktyk vir niewinsgewende

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Laastens word die kenmerk, werksaamhede en sekere rekeningkundige aspekte van

gemeentes en welsynsorganisasies van die Nederduits Gereformeerde (NG) Kerk in die

Vrystaat bespreek.

In hoofstuk 3 word die rekeningkundige vraagstukke vir niewinsgewende organisasies

toegelig. Die aard van “Standaarde oor Algemeen Aanvaarde Rekeningkundige Praktyk

(AARP)” en “algemeen aanvaarde rekeningkundige praktyk (aarp)” word eerstens bespreek,

waarna die toepaslikheid van AARP vir niewinsgewende organisasies gedebatteer word. Die

algemene aard van AARP is aanvanklik bespreek, waarna die geskiedenis van AARP kortliks

ontleed is om aan te toon dat die huidige AARP vir besighede ontwikkel is en nie soseer vir

niewinsgewende organisasies nie. Die behoefte aan AARP vir klein en mediumgrootte

besighede ("GAAP for SME's") is ook toegelig, wat aansluit by die behoefte aan AARP wat

spesifiek op niewinsgewende organisasies van toepassing is. In daardie hoofstuk word die

toepassing van die huidige AARP op niewinsgewende organisasies bespreek, en unieke

rekeningkundige gebruike, soos byvoorbeeld die gebruik van fondse en reserwes, word

bespreek. Die aspekte waarna verwys word, is die probleme wat huidige AARP vir

niewinsgewende organisasies bied, asook die probleme wat die definisies van elemente van

finansiële state vir niewinsgewende organisasies inhou.

In hoofstuk 4 word die internasionale en plaaslike ontwikkelinge met betrekking tot AARP vir

niewinsgewende organisasies bespreek. Verder is huidige standaarde wat reeds in ander

lande spesifiek vir niewinsgewende organisasies uitgereik is, ondersoek en ontleed. Die

oogmerk met hierdie hoofstuk is om oplossings te probeer vind vir die geïdentifiseerde

probleme wat niewinsgewende organisasies met die toepassing van AARP ervaar. Die

resultate van die empiriese toetse, in besonder die vraelyste, sal deurgaans onder die

toepaslike afdelings hierbo bespreek word. Kommentare van die sinodale kerkkantoor en

SKDB van die NG Kerk in die Vrystaat, is ook waar toepaslik gedokumenteer. Telkens word

voorstelle vir die wysiging van AARP gemaak ten einde toepaslik en geskik te wees vir

niewinsgewende organisasies.

Die gebruik van fondse en reserwes deur niewinsgewende organisasies is so kenmerkend

aan niewinsgewende organisasies dat hierdie aspekte in ‘n afsonderlike hoofstuk bespreek

18

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!