02.05.2013 Views

Eksperiment en intertekstualiteit: - Nelson Mandela Metropolitan ...

Eksperiment en intertekstualiteit: - Nelson Mandela Metropolitan ...

Eksperiment en intertekstualiteit: - Nelson Mandela Metropolitan ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

houding van die outeur in die teks teenoor die Anglo-Boereoorlog? In hierdie opsig sal gekyk word na

temas soos godsdiens, swartmense se rol in die oorlog en gender-rolle in die teks, wetenskaplike en

ideologiese (evolusie) debatte, die rol van die intellektueel tussen eenvoudige mense, heldeverering

van strydvegters, taal, styl en intertekste.

Die ondersoek word benader vanuit ‘n literêr-analitiese perspektief, met as vertrekpunt ‘n

resepsiestudie van die roman, en besondere klem op die opvallende intertekstuele spel in Niggie.

‘n Intertekstuele benadering voorkom die evaluatiewe hiërargie van invloedstudies, en die simplistiese

aannames daarvan; terwyl dit aan meer resente én ouer tekste ‘n gelykwaardige plek in die studieveld

toeken, met aandag vir die implikasies wat die interaksie vir al die betrokke tekste het.

Ek beoog om die kloof tussen die resepsie van dié roman (sien onder meer L.S. Venter, 2002, Petra

Müller, 2003, Thys Human, 2002) en die Afrikaanse leser te oorbrug, deur veral die intertekstuele en

historiografies-metafiksionele inslag van Niggie te ondersoek. Hierdie ondersoek sal hopelik nie net

helderheid rondom Niggie skep nie, maar ook aantoon dat Ingrid Winterbach een van die mees

vernuwende en mees eksperimentele eietydse Suid-Afrikaanse skrywers is.

8

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!